Page 1 of 2

Safari Diff required

Posted: 22 Jun 2009 22:13
by Paul
Anyone out there in the Cape wanting to sell a Safari/Patrol front diff.I need the casing which has not bent yet.That's for the leaf sprung models.STANGE,mine don't last too long :naughty:

Re: Safari Diff required

Posted: 22 Jun 2009 23:08
by G-MAN
Nice wheelie... :lol:

Re: Safari Diff required

Posted: 23 Jun 2009 08:55
by Engel
i will help looking for one. Those thing are strong so I would not ask how you did it. When you get a new one, just reinforce it

Re: Safari Diff required

Posted: 27 Jun 2009 23:49
by Kagiso II
YO !!! Paul - you are supposed to DRIVE the Safari .. not DROP it from ariroplanes & H copters ... makie skaie HOEVEEL daai ouens jou vir die 'ad' betaal nie .. daai as sal maar buig. :biggrin:

ernstig - laat die 'chassis' met i/r nagaan vir gebuig of erger - ge 'twist'


:oldtimer: - my rede is OUDERDOM --- wat is JOU verskoning ??

Re: Safari Diff required

Posted: 29 Jun 2009 21:24
by Paul
Ja....,dis maar my eige skuld.Ek sit nou al my sesde diff cassing nou in en het al seker so vier keer reg gebuig.
Mo#rse werk elke keer.Aanvanklik het ek gedink die staal tubes buig--dis 10mm wanddikte.Toe gedink dit is by die vernouing :confused: Wat wel gebeur ,is dat die gegote yster housing aan die onderkant rek of oopkraak,want onder die ou lorrie se kap sit daar 'n Fairmont GT 351 met 'n FMX auto wat met die gegote yster transfer box getroud is.Swaaaar!!

Re: Safari Diff required

Posted: 29 Jun 2009 21:38
by Kagiso II
Invert jou voorvere en sit 'n "slip joint" in die voorste propshaft

Re: Safari Diff required

Posted: 29 Jun 2009 22:12
by Paul
Ek het 'n prop met 'n slip joint alreeds in,maar vertel my van die vere se inversion? :doh: Daar is vyf vere per pak met taamlike kurwe.

Re: Safari Diff required

Posted: 20 Jul 2009 17:43
by Theuhan
Jong ek ry my trok hard maar dit is die eerste keer dat ek van dit hoor, het jy enige video's op Youtube dat ons kan gaan kyk hoe jy ry.

Re: Safari Diff required

Posted: 20 Jul 2009 21:29
by Paul
Hallo Theuhan,
As ek nou goed op Utube moet plaas,gaan hulle omidelik dit verban.Dit sal so 'n slegte invloed op die groeiende 4x4 drywers afvryf. :lol: So ja,'n man probeer om jou wiele so veel moontlik teen moederaarde in kontak hou. :naughty:

Re: Safari Diff required

Posted: 21 Jul 2009 12:40
by Kagiso II
Yo Paul - askies - ik kom maar min hier - nie gesien jy vra oor die "inversion" nie - dit beteken jy draai die veerpak om en swop ... en jy skuif die ankerpunt [wat nou agter sit, na voor die as ] M A W - maak dit dieselfde as op jou agteras [agggggg bedoel die Safari se agteras...]
Dan kan jy ook langer shackles insit - ek dink ???