Safari Diff required

Vehicles Components & Accessories Wanted
User avatar
Paul
Full Member
Full Member
Posts: 27
Joined: 10 Jun 2009 21:21
Full Name: Paul Wiehahn
Nickname: Intrepid
Home Town: Malmesbury
Current 4x4: Nissan Patrol S/W 86 model/Jeep Cherokee Country
Home Language: Eng/Afr

Re: Safari Diff required

Post by Paul »

Dankie Kagiso,dis soos ek gedink het.Die Hi Lux is so gebou,maar ek verkies die 'shackels' aan die voorkant.Ek het al die shackels so verleng.Nie een van hierdie metodes sal verhoed dat die voordiff buig nie.Ek eksperimenteer nou met 'n agterdiff te modifiseer om voor te sit,dan behou ek die LSD ook.Sny die een tube korter,gebruik die voorste tubes,kry jou angles en lengtes reg----sweis.Nou kan jy makliker versterkings doen op die banjo en besluit of jy bladvere bo-oor die diff wil plaas--2,5" suspensie 'lift' :think:
DO IT WITH YA WHEELS ON DA GROUND
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3453
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: Safari Diff required

Post by Kagiso II »

ek dink Johan Safari van anderkant op die "nissan4x4" site sal jou beste kan help met hierdie - hy het getrek Ozz toe maar loer nog in op daai site [by tye] - krap een van sy postings uit en PM hom. [sy a.k.a is "Johan Safari"]
Sterkte - en hou ons ook op hoogte [o-ja, die Jeep Gladiator se pampoen sit op die regte plek en did 'n DANA diff saai [ek dink die 60 ????] hy behoort die pyp te rook
En ek dring ook aan op 'n u-tjoepie - ik wil sien hoe buig jy daai diff ???
:oldtimer:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Post Reply

Return to “39. Vehicles Accessories Wanted”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 12 guests