TD42 TDI

Vehicles Components & Accessories For Sale/Swap
User avatar
Louis Nel
Senior Member
Senior Member
Posts: 105
Joined: 12 Sep 2016 18:33
Full Name: Louis Nel
Nickname: Louis
Home Town: Vryheid
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4.5 GRX Manual
Home Language: Afrikaans
Location: Vryheid
Has thanked: 10 times
Been thanked: 9 times

TD42 TDI

Post by Louis Nel »

Hello all.

Net kom uitvind of eenige iemand n good condition td42 tdi engine het wat hulle will virkoop of swap.
Ek het n TB45E in my Patrol wat ek graag wil uithaal vir n diesel.

Al rede hkm ek dit wil doen is want diesel in my oe is maar beter vir offroad viral as dit by water crossings kom.
En overall net n sterker engine.

As eenige iemand van iets hoor lat weet maar asb.
Ek sal virkies om te swap want ek wil graag die cash gebruik wat ek het om die TD42 TDI mooi in te kry ens.
Wil nie nog engine koop ook nie :)

Edit* Oh ja ek moet se ook, my TB45E het bietjie van n warm word history wat ek al voorheen oor gepost het maar ek het
toe sy mooilikheid uitgesort. Die radiator wat ek lat bou het vir hom se flow was te vining en bo op dit het ek uitgevind dat
die cylinderhead het gekraak was. So ek het maar oe toe geknuip en n Rad + nuwe Head van Japan af lat kom. Na die 21 days wating time alles ingesit en ek was sover 3 keer NRB toe met hom en dit lyk my sy kak is op n einde. Ek het die engine try Labour ook deur 5de rat optraande te ry teen so 70 - 80km/h met aircon aan en sy bly net mooi onder Half.

So ja dis dit, lat weet groot asb as iemand van iets hoor.

Thanks
You Can With a Nissan
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: TD42 TDI

Post by Michael »

Louis, daai engines is nogals skaars.

Laat weet my as jy nie reg kom nie, ek kan vir jou n 130kw 350Nm engine bou vir R65,000. Dis dan n splinter newe kompleet engine van onder tot bo
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Louis Nel
Senior Member
Senior Member
Posts: 105
Joined: 12 Sep 2016 18:33
Full Name: Louis Nel
Nickname: Louis
Home Town: Vryheid
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4.5 GRX Manual
Home Language: Afrikaans
Location: Vryheid
Has thanked: 10 times
Been thanked: 9 times

Re: TD42 TDI

Post by Louis Nel »

So dit sal dan n kompleet nuwe TD42 TDI wees?
En nog n vraag wat ek moet vra, As ek nou van n 4.5 petrol na die Diesel to gan, gan ek eenige iets aan die
diffs en goed moet doen om optemaak vir die ratios of is dit nie regtig n probleem vir die patrols nie?
En dan die Ratkas ook, Bout hy net eenvoudig vas op die 4.2 of is daar n adaptor plate noodig ens?
You Can With a Nissan
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: TD42 TDI

Post by Michael »

Ja dis kompleet TD42 met die volgende gedoen
Nuwe sleeves, pistons, head, bearings, reconditioned pomp met boost compensator, reconditioned injectors, turbo manifold, nuwe turbo en flywheel.

So ver ek weet is die diffs dieselfde, maar jy gaan moet n diesel se ratkas kry anders gaan jy nie lekker ry nie.
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3189
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: TD42 TDI

Post by SJC »

Michael wrote:... jy gaan moet n diesel se ratkas kry anders gaan jy nie lekker ry nie.
Ek is onder die indruk dat die tb45 manual en die td42 manual dieselfde ratkas het, of ten minste dieselfde ratkas ratio's het? FS5R50B ? :think: :helpsign:
Last edited by SJC on 19 Sep 2017 20:19, edited 1 time in total.
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: TD42 TDI

Post by Michael »

Ek glo nie Fanus, dis of die diffs of die ratkaste wat verskil en so ver ek kan sien is die diffs dieselfde
Attachments
IMG-20170913-WA0002.jpg
IMG-20170913-WA0002.jpg (223.64 KiB) Viewed 4026 times
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3189
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: TD42 TDI

Post by SJC »

Dit lyk vir my die TD42ti en tb45 is amper 100% dieselfde. (behalwe vir "final drive" ).
Hoe groot effek het "final drive" op die voertuig se "driveabillity"? Hoe groot verskil gaan dit maak as dit nie dieselfde is nie?

Maar 4.2 n/a (soos die 4.2 patrol waens in suid afrika) en 4.5 is dan nie dieselfde nie... alhoewel sy "final drive" ratio dieselfde as 4.5 sin is :think: ...

specs.jpg
specs.jpg (118.77 KiB) Viewed 4016 times
Info hier gekry: http://www.grungle.com/specifications.html
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6011
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 985 times

Re: TD42 TDI

Post by Peter Connan »

In die GU's het die TB42 en TD42 dieselfde ratverhoudings en final drives gebruik.

Ek dink die karakters van die twee bogenoemde enjins is omtrent so eenders as wat 'n diesel en 'n petrol kan wees.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
David M
Patrolman
Patrolman
Posts: 794
Joined: 12 Nov 2013 15:13
Full Name: David Marais
Nickname: David Marais
Home Town: Midrand
Current 4x4: 1998 4.5 GL Patrol
2006 4.2 Td Bakkie (SWAMBO's) - The "Firetruck"
Home Language: English
Location: Midrand
Has thanked: 20 times
Been thanked: 96 times

Re: TD42 TDI

Post by David M »

Looking at those gearbox ratios all you need is a TB45E mated to a TD42 N/A gearbox and you will have a beast :woo: :woo:
There are still places out there!!!! - Daniel Goz - The "Tapam" movie
User avatar
ricster
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 5850
Joined: 13 Jan 2010 11:16
Full Name: Cedric Warner
Nickname: Cedric
Home Town: Alberton Gauteng
Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
Home Language: English
Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
Has thanked: 591 times
Been thanked: 468 times

Re: TD42 TDI

Post by ricster »

Keep in mind that here in SA we never got the GU Wagon in a TD42T or TD42iT. We do have the GU Pickup in a TD42, TD42T and TD42iT ( not 100% sure about the TD42T though - i = intercooler )

The Wagon and Pick up have different G/box ratios as far as I know.
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
Post Reply

Return to “38. Vehicles Accessories For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests