Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by Tinus lotz »

Te veel geld clide se patrol selfde jaar 5 keer meer speelgoed te veel geld vir te min kar :mytwocents:
User avatar
petri oosthuizen
Senior Member
Senior Member
Posts: 300
Joined: 20 Dec 2009 19:25
Full Name: oosthuizen
Nickname: petri
Home Town: bethlehem, eastern fs
Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX......."OLIVE"
1997 Cruiser HZJ 75........."JACK"
2008 Merc CL 500............."BULLET"
2006 C 180 K Manual........."SUSSIE"
En Mamma se Kar, 'n Ford
Home Language: afrikaans
Has thanked: 46 times
Been thanked: 33 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by petri oosthuizen »

Hel ma hy lyk skoon Tinus!!

Wat betaal 'n ou daar max - so R 150k??

Ken jy self die kar??

Maar ja, dis maar wyd, dis smack innie middle van new shape prys daai.

PS - nogmaals DANKIE vir daai load bars, ek sal prentjie stuur :salute:
"Fear?? Looking over at Joe Louis' corner, and knowing he wants to go home early tonight"..........Max Baer
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by Tinus lotz »

Kyk na clide se patrol ek ken daai een ....175 is n bargain vir n legit 4.8 daar is nuwe seat covers nuwe bande 33 die regte size . Mooi bumpers voor en agter bash plates skoon bill of health van graham af...caska system en nog baie ander al wat jy moet doen is die petrol trap.....lol :rolling:
User avatar
petri oosthuizen
Senior Member
Senior Member
Posts: 300
Joined: 20 Dec 2009 19:25
Full Name: oosthuizen
Nickname: petri
Home Town: bethlehem, eastern fs
Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX......."OLIVE"
1997 Cruiser HZJ 75........."JACK"
2008 Merc CL 500............."BULLET"
2006 C 180 K Manual........."SUSSIE"
En Mamma se Kar, 'n Ford
Home Language: afrikaans
Has thanked: 46 times
Been thanked: 33 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by petri oosthuizen »

Tinus - eers TAP, dan trap :lol:

Het die ene ook die 5 speed auto, soos die nuweres??

Genuine 'n damn mooi ene. En ek hou eintlik nogal amper meer van die shape - lyk meer "classic".

As ek vir myne so 95 kry, is dit R 80 000 inbetaal. Baie vir dieslfde ding miskien.......maar hel, ek spring 6 jaar op model, 4800, en mens betaal maar vir toestand.

Sal bietjie SMSíe stuur.
"Fear?? Looking over at Joe Louis' corner, and knowing he wants to go home early tonight"..........Max Baer
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by Tinus lotz »

Kar se specks is alles dieselfde baie kar vir min geld just do it :thumbup:
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 172 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by SJC »

Petri soek jy nog?

Hierdie is by NIssan in Nelspruit:

2013 Nissan Patrol 4.8GRX Auto
White
67000km
Factory Demo
R 469 000

Ek het net so vinnig geloer, maar het nie regtig tyd gehad om mooi te kyk nie.
Die voertuig lyk goed, staan redelik hoog - kon nie sien watse suspensie in is nie.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 172 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by SJC »

SJC wrote:Petri soek jy nog?

Hierdie is by NIssan in Nelspruit:

2013 Nissan Patrol 4.8GRX Auto
White
67000km
Factory Demo
R 469 000

Ek het net so vinnig geloer, maar het nie regtig tyd gehad om mooi te kyk nie.
Die voertuig lyk goed, staan redelik hoog - kon nie sien watse suspensie in is nie.
http://www.autotrader.co.za/used-cars/n ... del/patrol
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
petri oosthuizen
Senior Member
Senior Member
Posts: 300
Joined: 20 Dec 2009 19:25
Full Name: oosthuizen
Nickname: petri
Home Town: bethlehem, eastern fs
Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX......."OLIVE"
1997 Cruiser HZJ 75........."JACK"
2008 Merc CL 500............."BULLET"
2006 C 180 K Manual........."SUSSIE"
En Mamma se Kar, 'n Ford
Home Language: afrikaans
Has thanked: 46 times
Been thanked: 33 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by petri oosthuizen »

Ja ja, ek soek beslis nog!!! Baie dankie!!

Ek wil net my alie lig en reel dat ek 'n lekker laaaang draai gaan ry met die volgende (met my RERIG uninformed "opinie" oor elkeen):

1) GRX 4800 nuwe shape.........hou van shape, weet nie of ek Auto gaan like nie, hou nie van die hout finish nie, beslis nie op die steering nie

2) GRX 4800 ou shape .......selle as bo, maar ek hou amper meer van die ouer shape, en interior het nie hout finish nie

3) GL 4800 new shape.......ek dink dit kan nogal my kar wees. Wil net kyk hoe laag is sy RPM op so 120 km/h. Hou van die manual, en die "no frills" interior.
"Fear?? Looking over at Joe Louis' corner, and knowing he wants to go home early tonight"..........Max Baer
AndriesS
Patrolman
Patrolman
Posts: 609
Joined: 01 Feb 2010 07:42
Full Name: Andries
Nickname: None
Home Town: Pretoorsdorp
Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 28 times
Been thanked: 38 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by AndriesS »

"
3) GL 4800 new shape.......ek dink dit kan nogal my kar wees. Wil net kyk hoe laag is sy RPM op so 120 km/h. Hou van die manual, en die "no frills" interior."

Die GL/handrat loop 3000RPM teen 120km/h maar die engine is eintlik so glad jy weet nie eers die revs is so hoog nie.
net die volgende observasies .. Die met leer specs is maar min, so jy kry materiaal en agterste sitplek het nie armrest in die middel. Die kanse is goed dat die center console se deksel se verf al afkom.

Jy het ook nie steering controls vir die radio nie, nie sunroof nie, nie 7 sitplekke nie en ook nie agter waaier / aircon nie en nie cruise control nie. OI ja en jy het minder aairbag, net die op die dash ( in elkegeval in my 2005 is dit so)

As jy die kar lank wil hou sal ek net die hout afwerking laat verander en die stuurwiel met leer laat oortrek.

EK het n GL en ek sien die clutches kan maar swaar wees en gee die been goeie oefening, ek weet myne is deur die vorige einenaar gedoen maar ek weet nie of hy net ge recon het of nuut ingesit is nie.

Ek sal enige tyd nou n auto oorweeg, was net buit my bereik gewwes.
User avatar
petri oosthuizen
Senior Member
Senior Member
Posts: 300
Joined: 20 Dec 2009 19:25
Full Name: oosthuizen
Nickname: petri
Home Town: bethlehem, eastern fs
Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX......."OLIVE"
1997 Cruiser HZJ 75........."JACK"
2008 Merc CL 500............."BULLET"
2006 C 180 K Manual........."SUSSIE"
En Mamma se Kar, 'n Ford
Home Language: afrikaans
Has thanked: 46 times
Been thanked: 33 times

Re: Wanted : 4,8 GL/GRX, new / almost new

Post by petri oosthuizen »

BAIE dankie Andries!! Ja, een van my grootste "concerns" was RPM teen teerpad spoed met daai handrat. Dit was altyd die groot rede hoekom ek my Cruiser GX EFI's verkoop het (seker 4/5 van hulle).

Kan maar plan maak met daai GRX se hout steering skat ek - die dash hout pla nou nie SO baie nie.

Hoor wat jy se van daai silwer verf op die plastics van die GL........dis maar altyd 'n issue - met enige kar.

Sien uit na die shopping vroeg in volgende jaar - wil die ene smous (daars klaar 2/3 kopers), wil net eers deur Desember gaan met hom.........en dan is dit gatkrap-tyd!!!!! :blonde:
"Fear?? Looking over at Joe Louis' corner, and knowing he wants to go home early tonight"..........Max Baer
Post Reply

Return to “37. Vehicles Wanted”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 31 guests