NUWE PATROL 3.0 D

Post Reply
chrisp
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: 14 Oct 2016 16:38
Full Name: Chris Pretorius
Nickname: Chris
Home Town: George
Current 4x4: Nissan Navara v9x
Nissan patrol 3.0D GRX
Home Language: Afrikaans

NUWE PATROL 3.0 D

Post by chrisp »

More Almal

Is daar iemand wat onlangs n nuwe 3.0D aangeskaf het? Sal graag wil weet wat die prys is want dit lyk vir my of die prys baie verskil tussen handelaars.

Groete
Chris
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2626
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 240 times

Re: NUWE PATROL 3.0 D

Post by Alex Roux »

Hi Chris

Praat jy van splinternuut?
Dit mag wees.
Sommige ouens sal specials aanbied omdat die nuwe modelle nie goed verkoop nie.

"Amper nuut" sal ook baie wissel omdat die kar vinnig val in waarde.

2013+ (CRD) modelle bied baie goeie waarde as jy bereid is om 'n kar met 50,000 km op die klok te koop.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
chrisp
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: 14 Oct 2016 16:38
Full Name: Chris Pretorius
Nickname: Chris
Home Town: George
Current 4x4: Nissan Navara v9x
Nissan patrol 3.0D GRX
Home Language: Afrikaans

Re: NUWE PATROL 3.0 D

Post by chrisp »

Hi Alex

Splinternuut is seker nice maar aangesien n nuwe voertuig se waarde so vinnig daal is dit seker beter om liewer n goeie tweede handse voertuig aan te skaf. Ek wil graag opgradeer van my "granade" model na iets nuwer, enige voorstel sal waardeer word. Verkieslik diesel.
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2626
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 240 times

Re: NUWE PATROL 3.0 D

Post by Alex Roux »

As dit diesel is , maak dan net seker dit is die CRD (2013+model).
Dan help dit ook baie om maar rond te shop, pryse sal wissel.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
Post Reply

Return to “37. Vehicles Wanted”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests