Page 3 of 4

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 01 Apr 2017 21:13
by Michael
Jules wrote:Die Groen - Incredible Hulk een?
Wie is die Incredible Hulk?

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 02 Apr 2017 09:32
by SJC
Michael wrote:
Jules wrote:Die Groen - Incredible Hulk een?
Wie is die Incredible Hulk?

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 02 Apr 2017 13:58
by TijmenvdS
Hahahahaha.
Ek het nou nooit so aan hom gedink toe ek hom gehad het nie. Maar wat ek beleef het sal ek wel saam stem met dit.

Ek hoop julle geniet hom vreeslik en laat die kilos rol.

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 02 Apr 2017 19:11
by Jules
:biggrin: alle groen Patrols is Incredible Hulks QQQ

Shalom

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 03 Apr 2017 10:33
by ricster
That would make an EPIC wheel cover..... :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 15 Jul 2017 17:31
by Bosveld
Het jy reggekom met 4.5? Indien nie skakel my op 08260514 ses nul het n mooi een.

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 20 Jul 2017 10:33
by Bre
Bosveld wrote:Het jy reggekom met 4.5? Indien nie skakel my op 08260514 ses nul het n mooi een.
Ja nee Jannie; ek het reggekom. Dankie

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 20 Jul 2017 17:49
by andredurand
Waar is die fotosvan die Patrol :clap:

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 24 Jul 2017 14:07
by Bre
Hier's 'n paar fotos van die patrol in Coffee Bay...
IMG_7454.JPG
IMG_7454.JPG (365.07 KiB) Viewed 6778 times

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 24 Jul 2017 15:58
by NMAD
Lovely looking Patrol, enjoy :thumbup: