Page 2 of 4

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 17 Mar 2017 19:09
by iandvl
Bosveld wrote:Het vir jou n 1998 met vol diens rekord. Skakel my op 0826051460
There we go. As has often been said - your Patrol will find you....

Brent - I may be going past Dwaalboom shortly and can check it out for you ? Let me know

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 17 Mar 2017 20:03
by Bre
Many thanks Ian, but Jannie's sort of coming this way (to George) during the school holidays. I'll be able to give it a once over then.

It sounds very promising. :woo:

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 30 Mar 2017 09:20
by Bre
Dankie mense, ek het eene gekry.

'n Groot dankie aan Tinus daarvoor. Ek skuld jou 'n goeie paar biere, ek bring hulle sommer self af net vir die ry. :biggrin:

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 31 Mar 2017 08:23
by Jules
Pictures !!!!!

Shalom

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 31 Mar 2017 09:35
by Herrie
Die 4.5 GRX Patrol is baie goed en ek is baie gelukkig met myne! :thumbup:

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 31 Mar 2017 09:42
by iandvl
Dis awesome nuus.

Maar ek sien niks fotos nie, so dit het seker nie gebeur nie... :rolling: :rolling: :rolling: :gotpics:

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 31 Mar 2017 10:39
by Bre
Jules wrote:Pictures !!!!!

Shalom
Tinus het gesĂȘ ek mag net pictures vat in die bos; maar ek speel sommer skelm ...

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 31 Mar 2017 11:53
by Jules
Die Groen - Incredible Hulk een?

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 31 Mar 2017 18:09
by Tinus lotz
Mooi trollie daai geniet hom :thumbup:

Re: 4.5 GRX wanted

Posted: 01 Apr 2017 08:08
by Bre
ja Jules, die groene