Page 1 of 1

Any Patrols for sale for +/-R 50 000.00

Posted: 04 May 2018 20:12
by Pieter Roux
Hallo Almal

Wanted............. Patrol for R 50 000.00............ any available ...........wup pics na 0833775227

Groete

Pieter

Re: What Patrol can i buy for R 50 000.00

Posted: 04 May 2018 21:15
by pgreeff
Passop, ek was ook op die uitkyk vir 'n R50k speelding. Toe ek weer sien is ordes meer as dit gespandeer op my Patrol. As die Patrol jou kies dan is dit verby.

Re: What Patrol can i buy for R 50 000.00

Posted: 05 May 2018 17:06
by Pieter Roux
Dit is presies die probleem dit is klaar verby...........klaar een gekoop wil nou nommer 2 koop............

Ai tog

Groete

Re: Any Patrols for sale for +/-R 50 000.00

Posted: 08 May 2018 19:19
by SJC
Wel as jy n bakkie in daai prysklas sien, of teen 60k, stuur hom asb in my rigting... :thumbup: :lol: (dis nou indien jy nie self n bakkie soek nie).. :salute:

Re: Any Patrols for sale for +/-R 50 000.00

Posted: 08 May 2018 23:56
by Reenen
En voor mens jou oe uitvee het jy 8...

Re: Any Patrols for sale for +/-R 50 000.00

Posted: 19 Jul 2018 17:16
by Technix
Same story here! PM or Whatsapp-082 745 4582

:imnewhere:

Re: Any Patrols for sale for +/-R 50 000.00

Posted: 20 Jul 2018 14:30
by hugejp