Page 2 of 2

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 12 Jan 2018 21:29
by pgreeff
Peter, baie goeie opmerking oor die haak voor.

George, ek het jou maat se Patrol gesien en hy is onder oorweging, tog dit rek my budget al hoe verder.

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 13 Jan 2018 13:57
by hugejp
Al twee baie mooi...

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 13 Jan 2018 14:29
by georgeb
pgreeff wrote: 12 Jan 2018 21:29 tog dit rek my budget al hoe verder.
Yep, die begin en einde van al hierdie tipe van oefeninge.

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 13 Jan 2018 15:22
by SJC
Peter Connan wrote: 12 Jan 2018 20:59 Ek sien hy't 'n MP registrasie, miskien is hy nog nie lank by die kus nie?

Maar ek worry oor karre met sleepstange vooraan. Voel my die kanse is goed dat hy gebruik is om bote te lanseer?
Hierdie voertuig / verkoper is in middelburg, mp. Nie by die kus nie...

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 13 Jan 2018 21:28
by pgreeff
Ek probeer self nou vasstel waar ek die idee gekry het dis 'n kus motor... Hoe dit ookal sy, ek het my Patrol vandag huis toe gebring.

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 13 Jan 2018 21:43
by SJC
pgreeff wrote: 13 Jan 2018 21:28 Ek probeer self nou vasstel waar ek die idee gekry het dis 'n kus motor... Hoe dit ookal sy, ek het my Patrol vandag huis toe gebring.
Geluk. :salute:

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 14 Jan 2018 05:58
by Clem
Peter Connan wrote: 12 Jan 2018 20:59 Ek sien hy't 'n MP registrasie, miskien is hy nog nie lank by die kus nie?

Maar ek worry oor karre met sleepstange vooraan. Voel my die kanse is goed dat hy gebruik is om bote te lanseer?
Only reason I know of for a front hitch. But not necessarily a problem. A quick inspection of the underside will tell you what's what.

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 19 Jan 2018 08:37
by Ihanedp
Ek het met Hein gepraat, hy het toe sy Patrol verkoop vir R145k

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 19 Jan 2018 19:32
by hugejp
Ihanedp wrote: 19 Jan 2018 08:37 Ek het met Hein gepraat, hy het toe sy Patrol verkoop vir R145k
Good price for the new owner...

Re: 2005 Patrol 4.8 GRX SUV

Posted: 19 Jan 2018 22:15
by SJC
Ja daar is maar nie veel van n mark om tweede handse patrols te verkoop nie.... mark prys is maar laag. en aanvraag is ook laag... wat wel n goeie ding is vir mense wat tweede handse patrols wil koop... :mytwocents: