Hy is baie mooi...

Malcolm, Jy sal baie beter af wees met die 4.8 as die 3.0D. Ek sal nie aan '3.0D vat nie.mvcoller wrote: ↑09 Jan 2018 15:51Josh,
Ek het vir 4 weke lank vir my 3.0 gesoek, 4.8s was baie meer beskikbaar. Ek dink nie dit het veel verander nie. Ek het by 'n dealer uitgevind toe ek na myne gesoek het dat vir elke vier 4.8s wat die afgelope 10 jaar nuut verkoop was, was daar maar een 3.0 verkoop.
OK, ek was dalk net ook baie kieskeurig, ek het slegs in 'n wit of 'n silver voertuig belang gestel...
Selfde toe ek my Pathfinder gesoek het. Het my Silver manual Pathfinder uiteindelik in Somerset Wes gekry. Gelukkig woon my broer daar en hy kon vir my na die voertuig gaan kyk.
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest