4500 GRX Patrol met 1UZFE Lexus V8 Conversion

Post Reply
Ihanedp
Full Member
Full Member
Posts: 23
Joined: 14 Jun 2016 09:44
Full Name: Ihane du Plessis
Nickname: Ihane
Home Town: Ellisras
Current 4x4: Nissan Patrol 4500 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times

4500 GRX Patrol met 1UZFE Lexus V8 Conversion

Post by Ihanedp »

1999 Nissan Patrol 4500 GRX te koop met Lexus V8 Engine.

Prys: R80 000,00

Die Patrol is in goeie kondisie. Alles werk soos dit moet behalwe die sondak en die aerial beweeg nie.

Hy het die 1UZFE non VVTi Engine in met 'n 4 spoed auto ratkas. Ek weet almal is maar bang vir 'n conversion maar die een het nie moeilikheid nie, mens kan met gemoedsrus met vakansie gaan, hy is betroubaar.

Extras: Ironman Heavy Duty suspensie (3" Lift) en Safari Snorkel.

Ek het nie self die conversion gedoen nie, ek het die Patrol so gekoop en 'n klomp geld spandeer om alles in goeie betroubare kondisie te kry. Die volgende is alles gedoen terwyl ek hom besit het:

-Nuwe Battery
-Nuwe ratkas
-Nuwe diff olie
-Radiator laat recondition by Silverton
-Nuwe radiator fan (Elektries maar dit is 'n oordentelike fan en die patrol word nie warm nie)
-Nuwe Panhard Bushes
-Aircon regass
-Engine bedrading professioneel laat oordoen.
-Nuwe exhaust
-Transfer case laat recondition.

Die Patrol is in goeie betroubare kondisie, ek weet meeste mense op die forum verkies 'n standaard Patrol, maar vir die wat graag 'n V8 soek in 'n patrol, hierdie een is vir jou.

Petrol verbruik is 5 - 6km/L

Kontak my asseblief vir enige verdere vrae.
Attachments
IMG_5401.JPG
IMG_5401.JPG (74.4 KiB) Viewed 2000 times
IMG_5384.JPG
IMG_5384.JPG (99.09 KiB) Viewed 2000 times
IMG_5379.JPG
IMG_5379.JPG (124.56 KiB) Viewed 2000 times
IMG_5374.JPG
IMG_5374.JPG (158.7 KiB) Viewed 2000 times
IMG_2247.JPG
IMG_2247.JPG (2.58 MiB) Viewed 2000 times
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2629
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 241 times

Re: 4500 GRX Patrol met 1UZFE Lexus V8 Conversion

Post by Alex Roux »

Hi Inhane

Kan jy laat weet watse ratkas dit in het?
Hoekom is die oorspronklike ratkas vervang? Want Nissan ratkaste breek ie sommer nie.

Dankie
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
Ihanedp
Full Member
Full Member
Posts: 23
Joined: 14 Jun 2016 09:44
Full Name: Ihane du Plessis
Nickname: Ihane
Home Town: Ellisras
Current 4x4: Nissan Patrol 4500 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times

Re: 4500 GRX Patrol met 1UZFE Lexus V8 Conversion

Post by Ihanedp »

Hi Alex,

Ek het hom gekoop met die Lexus ratkas in en toe het die reverse nie so lekker gewerk soos hy moes nie, toe vervang ek die ratkas met 'n nuwe Lexus ratkas. Ek sou graag die oorspronklike Patrol ratkas wou in gehad het, maar sien nie kans om nou daardie koste ook aan te gaan nie. Die auto ratkas werk sover vir my baie lekker. Maar as mens so R15k het om te spandeer glo ek mens sal die oorspronklike ratkas weer kan in sit.
Post Reply

Return to “36. Vehicles For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: Semrush [Bot] and 5 guests