Page 1 of 3

2000 4.5 GRX

Posted: 09 Jun 2017 10:37
by SJC
R79900 negotiable or to swap gor bakkie or diesel patrol
2000 - 4.5 GRX - manual
216k km's
snorkel, replacement bumper
3" suspension lift
Window smash & grab film
replacement bumper
reason for selling: petrol consumption (for daily drive)

072 2636 one five 0.
or whatsapp 082 five five 000 71.

Re: 2000 4.5 GRX - R110k

Posted: 09 Jun 2017 11:34
by Michael
Ag nee Fanus :surprised:

Het jy n diesel opgespoor?

Re: 2000 4.5 GRX - R110k

Posted: 09 Jun 2017 14:03
by Wilkie
Is dit daai mari biscite tyres wat op plat Anna was...... :lol: :lol: :lol:

Re: 2000 4.5 GRX - R110k

Posted: 09 Jun 2017 17:16
by SJC
Michael wrote:Ag nee Fanus :surprised:

Het jy n diesel opgespoor?
nee nog nie...
Wilkie wrote:Is dit daai mari biscite tyres wat op plat Anna was...... :lol: :lol: :lol:
alby het 255/85r16 op., maar die dunlops wat op "plat anna" is vertoon bietjie dunner..
Hierdie cooper st maxx's was eers op die bakkie gewees.... maar het begin laas jaar 4.5 toe gegaan...

Re: 2000 4.5 GRX - R110k

Posted: 12 Jun 2017 08:44
by offroadbiker
Fanus gaan jy Diesel soek of kry die vrou n ander ryding?

Rudggar het Saterdag vir hom n GRX gaan optel..........

Re: 2000 4.5 GRX - R110k

Posted: 14 Jun 2017 20:02
by SJC
offroadbiker wrote:Fanus gaan jy Diesel soek of kry die vrou n ander ryding?

Rudggar het Saterdag vir hom n GRX gaan optel..........
Dink nog n 4.2 sal eerste prys wees, maar sal miskien ander kleiner voertuig oorweeg indien ek nie dadelik n 4.2 kan kry nie..
Miskien n xtrail... :think:

Re: 2000 4.5 GRX

Posted: 21 Jun 2017 08:51
by Jorrie
Fanus, sien jou PM asb.

Re: 2000 4.5 GRX

Posted: 25 Oct 2017 13:03
by SJC
SJC wrote:Sad day for me, but I have to sell my 4.5 GRX... :cry:

R95k negotiable
2000 - 4.5 GRX - manual
213k km's
snorkel
replacement bumper
smash & grab window film.
3" suspension lift, TJM with OME shocks in front.
Mild steel roofrack - not currently on vehicle
Escapegear front seat covers


Will take some more photos later...
Back on the market again. Price R95k.

Re: 2000 4.5 GRX

Posted: 25 Oct 2017 15:51
by Kagiso II
Faans -- watse rims is daar op die Rooie ?

Re: 2000 4.5 GRX

Posted: 25 Oct 2017 21:54
by SJC
Dis A-line staal rims. (7.5j)