Page 4 of 4

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

Posted: 11 Jun 2017 21:17
by Llewellyn
Tinus lotz wrote:Ja ja ek weet :thumbup: :rolling:
Daar kom n mooi motor in dai kar....

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

Posted: 12 Jul 2017 20:36
by hugejp
Is die kar nou weer te koop in die kaap???

https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkie ... =Q317_Cars

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

Posted: 13 Jul 2017 00:28
by Tinus lotz
Jip hy het besluit om sy 4.8 te hou

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

Posted: 15 Jul 2017 17:23
by Bosveld
Hi Michael do you kow anybody that can do thr 4.2 Tdi conversion? I have a 4.5 and want to change to 4.2 Tdi.

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

Posted: 16 Jul 2017 10:31
by Michael
Jannie, stuur my n PM met jou email adres dan kan ons gesels

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

Posted: 18 Jul 2017 10:05
by SJC
hugejp wrote:Is die kar nou weer te koop in die kaap???

https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkie ... =Q317_Cars
Wat het Llewellyn laat besluit om nie die die projek aan te pak nie, is daar fout met die voertuig? Wat is die voertuig se kondisie?
Sien op die advertensie dat die "engin mounts" af gesny is, dit kan seker 'n probleem wees wanneer mens ander engin wil insit? :think:
Kagiso II wrote:Buy my 4.2 Diesel [with aftermarket turbo] Just tuned and reset and sorted by Michael and I will buy this engineless Patrol in a blink
[140 K for my Patrol] .. just wait till the new head gasket is installed
Is hy te koop?

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

Posted: 18 Jul 2017 21:53
by Tinus lotz
Daai body is lankal weer oppad frans toe vir n lm7 motor ....hy het genoeg....30l is nou n 4.2 td die shorty 4.5 is nou n 4.2 diesel gq bakkie ook ....daai 4.8 gannie meer ander huis kry nie net n nuwe stel 37 tekkies :thumbup: