Page 3 of 4
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 07 Jun 2017 15:16
by SJC
Wilkie wrote:
Daai is n Scam if ever........
ja seker...
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=7148
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 07 Jun 2017 15:25
by Kagiso II
Wilkie wrote:
Daai is n Scam if ever........
Ek glo dis n tikfout .. Op GUMTREE is daai selfde kar [was eers 89,900 ]
https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkie ... 0944281609
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 07 Jun 2017 15:58
by SJC
Maar dis nie dieselfde persoon wat dit teen R48k adverteer nie?..
P.S> Sien daai advertensie het verdwyn.......
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 07 Jun 2017 19:26
by Kagiso II
daai een rattle my ook .. Bel maar altwee en tjek .. Jy sal sien die seats is her oorgetrek [toitaal verkeerde kleur en lyk eintlik sleg]
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 08 Jun 2017 06:13
by Tinus lotz
Die 2005 is verkoop hy is oppad kaap toe
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 08 Jun 2017 12:15
by SJC
Wie is die gelukkige eienaar?
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 08 Jun 2017 12:41
by Tinus lotz
Luhelm hy ga n td42 insit
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 08 Jun 2017 17:45
by Peter Connan
Tinus lotz wrote:Luhelm hy ga n td42 insit
Dude, selfs vir jou is die bietjie kripties.
Mens se Lewellyn...
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 09 Jun 2017 10:59
by Chris Skinner
Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Posted: 09 Jun 2017 15:51
by Tinus lotz
Ja ja ek weet