Wilkie wrote:ek dink hy hinker na n koolstoofSJC wrote:Soek jy nog n patrol Alex?
Ag nee wat, ek het nou seker genoeg Patrols vir eers.Michael wrote:Ek dink almal het n bietjie koolstoof in hulle......hulle weet dit net nie
Moet nog werk aan die afdakke op die werf voor ek nog kan aankoop.
Moenie my vrou se nie, maar as ek 'n koolstof sou koop, dink ek sal dit eerder 'n 4.2 GQ wees.