Dankie Andre, jy my mooi lorrie gebou het!AT.Patrol4.2D wrote:Meskien moet ek nog een bou aangesien Rudolph myne oorgeneem het. Hoe lyk die roes op die een?
96 4.2 GQ Diesel R55,000
- Rudolph
- Senior Member
- Posts: 388
- Joined: 15 Feb 2010 18:03
- Full Name: Rudolph van Deventer
- Nickname: Rudolph
- Home Town: Port Alfred
- Current 4x4: Nissan Patrol Y61 3.0Di GL (TD42Ti)
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 107 times
- Been thanked: 32 times
Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000
En die witte staan in my erf...
- Attachments
-
- IMG-20170210-WA0014.jpeg (2.98 MiB) Viewed 1840 times
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000
Ok, net sodat almal darem weet die wit GQ het die Forum familie "ge-join".
Het hom eers vir 'n was en chassie was gevat en toe is hy vir inspeksie na Michael.
Dit wat hy kon sien en hoor (sonder om engine oop te maak WWW ) het die volgende to gevolg gehad -
Hy het ook die manual pomp 'n quick fix gegee en jy kan nou die kar maklik afsit.
Die trippie soontoe en trug het hy hom mooi gedra en met gemak ook 140 gehaal sonder dat die gewone metertjie aanduiding gegee het dat hy warm word.
Kort trip maar brandstof verbruik was bo die 6km/l minimum, as ek moet skat kon ek 7kry met brandstof nog oor in tenk...
Het met die eienaar onderhandel en die aircon is ook nou gefix - en hy maak mooi koud. (Het halfies betaal)
Al my planne om hom mooi te maak is ongelukkig in die wiele gery deur 'n sekere EX Toyota bestuurder
Yep, Rudgar wat altyd met sy Hilux saam ons gery het, het die outjie uit my greep gewurg (ergste van allles - sy naam gaan HILUX wees )
En sy eerste trip met die Patrol was natuurlik na die naaste garage
Hy het vandag 4.8 coils gekry vir so klein hupstootjie.
Die res van die mooi maak proses sal hy hopelik so met die tyd met ons deel.

- Chassie was
- 029.jpeg (154.93 KiB) Viewed 1779 times
-
- 030.jpeg (119.6 KiB) Viewed 1779 times
-
- Limo - se boetie...
- 127.jpg (833.45 KiB) Viewed 1779 times
-
- 128.jpg (484.4 KiB) Viewed 1779 times
-
- Sy "groot boet"
- 129.jpg (470.21 KiB) Viewed 1779 times
-
- Patrol se eerste trip
- 415.jpg (96.72 KiB) Viewed 1779 times
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000
Baie mooi Rudgar..
Dirk, nou moet jy net vir Chris uit sort....
Dirk, nou moet jy net vir Chris uit sort....
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: 96 4.2 GQ Diesel R55,000
Ai Ai ..dis so mooi om te sien hoe groei die Patrol Familie....!!!!!!!!
Geluk met die kopie van jou
Geluk met die kopie van jou
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 31 guests