Scam alert
Posted: 02 Dec 2016 23:58
http://www.junkmail.co.za/motoring/niss ... l/64758606
Die aanbieder adverteer n Patrol Stasiewa met 105 000km v R38 000. Sodra 'n mens reageer noem hy dat hy intussen in Togo werk vir die Rooi Kruis maar dat hy die voertuig sal skenk mits hy 50% deposito van die vervoerkoste ontvang . Hy kan nie, of wil nie, 'n kopie van sy SA verblyfpermit stuur nie en raak venynig as 'n mens daarop aandring.
Help my asb reg indien iemand meer weet?