Page 1 of 2

2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 07:33
by hugejp

Re: 2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 07:52
by jonathan
If those km's were just a bit lower I would be on it like a fat kid on cake :wink:

Re: 2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 12:09
by Tinus lotz
Nothing wrong with those km ....new radiator new viscus good to go ....in aus there's plenty 4.8 with over 1000000 km with no engine or gearbox problems :mytwocents:

Re: 2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 13:06
by jonathan
Hoe meer ek daaraan dink hoe makliker is dit om myself te oortuig dat die km's fine is :biggrin: . Het iemand daarbo dalk al die voertuig in lewende lywe gesien?

Re: 2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 13:26
by Tinus lotz
Bel die ou dat hy hom na graham toe vat vir n check....dan weet jy.....

Re: 2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 13:28
by Alex Roux
Die 4.8 kan een miljoen kms doen as hy mooi na gekyk word.
Nuwe shape teen daai prys - bargain

Re: 2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 13:39
by jonathan
Tinus lotz wrote:Bel die ou dat hy hom na graham toe vat vir n check....dan weet jy.....
DInk ek gaan so maak, anders gaan ek altyd wonder!

Re: 2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 13:50
by Tinus lotz
:thumbup:

Re: 2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 15:23
by hugejp
Ek so daai kar baie gou gaan kyk het!

Kilos??? WHATEVER!

2008 Lorrie teen daai prys is 'n BARGAIN

Vat hom net G-Tech toe - SORTED

Re: 2008 4.8 for sale

Posted: 07 May 2015 15:41
by jonathan
Het met die dealer en Graham gepraat. Graham is keen om te help, die dealer minder so. Hy het bleikbaar nie 'n drywer wat dit na Graham kan vat nie. Ek vermoed hy hoop vir 'n vinnige deal, sonder te veel effort! Hy weet nou in elk geval ek stel belang, so as hy van plan verander kan hy maar praat :thumbup: