Page 2 of 2

Re: MQ 160 Patrol for sale

Posted: 16 Feb 2015 16:55
by JoshJ
Okay, thanx. Phew. I thought you where going for the blue bull theme thing :lol:
I like the car. And am still pondering on the idea. I just need to get a few ducks in a row. Will get back to you.

Re: MQ 160 Patrol for sale

Posted: 16 Feb 2015 21:05
by Propshaft23
@ JoshJ, thank you for feedback.
The blue theme was a eighties thing! Lol
And after the weekends display of Rugby, I bet there is a lot less Bulls supporters.....
:rolling:

Re: MQ 160 Patrol for sale

Posted: 16 Feb 2015 22:55
by Kagiso II
Ge bietjie info oor daai dakarak asb man ?? Wie het ontwerp ? Wie het gemaak ?

Re: MQ 160 Patrol for sale

Posted: 17 Feb 2015 08:43
by Propshaft23
Ola, oompie Mac,

Ek het self ontwerp en gebou.....

Die ouens daar buite is net te mal met pryse....

:biggrin:

Re: MQ 160 Patrol for sale

Posted: 17 Feb 2015 12:56
by Kagiso II
Ek wil daai support legs [stut voete ?? ] by jou koppi .. LOBO moet ook so n rak kry .. ek moet sy bestaande een aanpas om so grend soos joune te wees om die Bundutech tent te kan dra. [of wil jy daai een apart verkoop ? ]

Op my FB Groep "Nissan 4x4 picts & stories " is n maat wat sy SANI bakkie wil verkoop .. hy soek 'n SAFARI of PATROL .. ek sal hom na jou verwys

Re: MQ 160 Patrol for sale

Posted: 17 Feb 2015 13:27
by Propshaft23
Baie dankie,
Ek sal dit waardeer.

As dit tyd is vir die dakrak, sal ek met graagte kom help. (met 6 koues natuurlik :lol:)

So gepraat van LOBO, hoe vêr van klaar af?

Re: MQ 160 Patrol for sale

Posted: 18 Feb 2015 10:09
by Kagiso II
Danki -- sal daai hulp sterk waardeer met 8 LIONS op ys :-)
Lobo is in wese klaar -- hulle is besig met assembly -- en die painter het drooggemaak met die fender flares en bumpers -- stane swart maak in plaas van "smoked silver' [color code 'Quartz' ] ..

omdat ek nie betaal vir die joppie nie moet ek maar vrede neem dat hulle net aan Lobo werk as diet stil is in die sjop en die 4 manne wat aan hom werk "staan tyd" het. [al gedink ek moet hulle bribe met "KFC Bucket" dat hulle op Saterdae inkom en klaarkry .. my hart terk al puuuuuuunt om LOBO weer te ry ..