

Maar die dag sal kom!!
) as ek reg onthou het ek pics onder die topic oor die 4.8 gesit. Ek het met die eienaar gepraat daar was slegs een eienaar , diens rekord met Nissan en die lorrie was glad nie off road nie, baie kilos weens die feit dat hy gereeld Noord Kaap en Noord Limpopo moes ry om kliente by myne te gaan sien. Ek sal myself seker eendag skop maar ek het nou vrede gemaak met die lorrie ( die tyd was net verkeerd )

Return to Vehicles For Sale/Swap
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest