Trailor for sale

Post Reply
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Trailor for sale

Post by Pieter du Toit »

Hi All

My brother in law in Pta Gauteng (Lynwood Glen) has a 6ft Venter with upper body extension fully modified for 4x4 circmstances for sale. The reason for selling he has just completed his own project where he build his own 4x4 trailor - and have no need for the Venter anymore. It is a very practical trailor for the person who wants the extra space with the 220V / 12v but do not wis to spent thousands on a brandname off road trailor. He is not on this forum (is a Landy owner :redface: (ha ha just kidding) - but can assure you that he is very particular in caring for his things - this trailor is spotless. His contact details appear here - please feel free to contact him directly.

Details:

Licensed 6ft Venter with nosecone
Upper body extension
Widened fenders
Checker plate on front and lower sides
Rubber mat in box and nosecone
Spare wheel on rear mount
Strengthened chassis
1.6 ton axle with heavy duty leaf springs
14" Pro White rims (PCD 5x120 - same as L/Rover) with 195R14 Dunlop
tyres (almost new)

Price of above - R16,995.00

Electrified with DB board, battery charger and 105 A/H deep cycle
battery External 220V caravan style socket

Price incl above - R19,995.00

The rims and tyres in the pictures are currently not on the trailer. It
has Pro White rims on.

Please contact me should you wish to know anything else.

Regards
Anthony Manley
083 445 9044


Herewith some photographs of the Venter Trailor:

Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by Pieter du Toit on 13 Oct 2010 09:34, edited 1 time in total.
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Trailor for sale

Post by JG Shields »

Pieter, 'n baie eiesoortige "conversion". Ek hou nogal van die versterkte onderstel. Ek stuur die advertensie aan na iemand hier naby wat dalk belang sal stel.
Patrol fan!
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Trailor for sale

Post by Pieter du Toit »

Dankie JG - word waardeer.

Ja ek moet se daai trailor is iets besonders . My swaer het self die "conversion" gedoen - en glo my daai trailor het sy kant al gebring. Ons het saam 2008 deur die Richtersveld en daarna West Coast Eco diamond route getoer sonder enige probleme. As jy mooi kyk agter op die versterkte onderstel is daar tot highlift jack punte. Daai trailor het meer ground clearance as my off road conquerer trailor.

Kyk bietjie na die trailor wat hy self en eie handig gebou - elke boudjie moertjie en skroefie het hy self gedoen - net die tent is n howling moon tent wat hy gekoop het. Man jy moet die ding in lewende lywe sien - dis iets om op trots te wees. Ek is skoon jaloers op m swaer se trailor - elke ding hetsy gaatjie en elke ding is op sy plek. Kompleet met 120 l watertenke, 12v/220v krag en gas, yskas slide ens ens. En alles is binne in die trailor - niks is buite die body gemount nie. Dit het hom 9 maande geneem om die trailor te bou. Hier is n foto of twee.

Image
Image
Image
Image
Image
Image

Ons het die pas afgelope naweek by Magaliesberg sleepy river gekamp - dit was n fees!!! Ek en my vrou het in sy Landy se rooftop tent geslaap - vrydagaand was ons almal huisgenoot skouspel by sun city toe - dis n jaarlikse instelling wat ons saam doen en n langnaweek daarvan maak. En die beste van als is hy is n gebore engelsman - maar geniet die skouspel vreeslik!!!!

Terloops - dis hy wat onlangs die Disco 3 gekoop het - ek het die naweek met sy kar gekry en moet se ek is nogal baie baie beindruk - dis werklik n fantastiese voertuig. Mufasa sal moet sy sokkies optrek met sy hitte probleem anders mag hy dalk net "geswop" word vir n Land Rover!!! :lol:

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Trailor for sale

Post by JG Shields »

Pieter,

Lieflik...al sy innoverende goeters. As mens lief is vir handerwerk dan is hierdie een van die lekkerste dinge om te bou. Jy weet natuurlik dat jy 2km van my huis af was....????
Patrol fan!
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Trailor for sale

Post by KOOS BEST »

Baie mooi, jou swaerie lyk soos n pynlike netjiese ou, so mens kan maar daai treiler koop, om die waarheid te se mens moet altyd iets probeer koop van so iemand, jy weet daar was nie kortpaaie geneem nie. :thumbup:

Anyway, het jou gewaarsku , moet nooit met daai D3 gaan ry nie :naughty:
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Trailor for sale

Post by Pieter du Toit »

JG Shields wrote:Pieter,

Jy weet natuurlik dat jy 2km van my huis af was....????
NEE NOOIT - Heng as ek dit geweet het het ek n plan gemaak om te kom hello se!!! Maar dis n jaarlikse instellng van ons die so ek al volgende jaar met die skouspel n plan maak - raincheck???

Ja ek wens ek was so behendig met my hande soos hy - jy sal op jou rug val as jy moet sien wat hy al als in de lewe self aangpak het en n moerse sukses daarvan gemaak het. Die ouens by Howling Moon in Durban wil net met alle geweld he hy moet vir hulle n trailor "design".

Lekker as mens die vaardighede en "know how" het....

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Trailor for sale

Post by Pieter du Toit »

KOOS BEST wrote: Anyway, het jou gewaarsku , moet nooit met daai D3 gaan ry nie :naughty:
Koos,

Ja nee die voorwaar n voortreflike voertuig - daar is geen twyfel daaroor nie. Vir my sal die "test of times" vir die D3 ons gesamentlike Des vakansie wees - ons gaan deur Lesotho en die Transkei toer - dan sal ek hom nou onder 4x4 omstandighede ook kan evalueer. My swaer gaan nou die komende naweek saam met Land Rover Hennops (ek dink) toe - dan sal hy nou ook vir die eerste keer onder 4x4 omstandighede sy voertuig leer ken.

Ek is eerlik as ek se die magdom "electronics" pla my - AS hy vir jou in die steek gaan laat gaan jy staan - dis verseker - maar let wel ek se AS!!!

Ek sal jou verseker my indrukke gee na afloop van ons Des vakansie :thumbup:

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Trailor for sale

Post by JG Shields »

Koos & Pieter,

Die D3 & 4 se fout le nie by homself nie. Dit le in my armgat sak. Ek kan nie 'n nuwe een bekostig nie, en nog minder 'n ou een wat nie meer 'n motorplan het nie!
Patrol fan!
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Trailor for sale

Post by Pieter du Toit »

JG,

Jy slaan die spyker so op sy kop - said like a true old wise man!!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6018
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1069 times
Been thanked: 982 times

Re: Trailor for sale

Post by Peter Connan »

Menere

Laasjaar, op die hoogte van die reensysoen, het ek en my pelle Pierre en Tinus so 'n bietjie met ons Patrols by Hennops gaan speel. Dit was regtig nat en modderrig. Daar is 'n plek daar by 'n watergat waar daar so 'n kort maar relatiewe steil bultjie is, skaars een en 'n half meter hoog. Ons was besig om lekker daar te speel. Stop by die helling en kyk of jy kan opry. Terwyl ons besig is om dit in trurat te doen, daag daar 'n swerm Landrovers op. Daar was twee Defender 90's, 'n ou 2-deur Range Rover en seker vyf Disco 3's. Die enigste een van al daai voertuie wat sonder 'n aanloop daai bultjie kon opkom was een van die Defenders wat op Mud Terrains was. Die res het net daar teen daai helling gestaan en spin. Effens verder was daar 'n donga met 'n cross-axle op die uitkom waar die Patrols duer ge-idle het, maar die Landys moes hom so stormloop 'n paar van hulle het amper in die walle vasgejaag.

Nou ek weet nie of dit vernuf is nie, maar ek dink nie ek is 'n besonder wafferse drywer nie. Bande het seker ook 'n rol gespeel, maar paar van hulle was op All Terains nes ons.

'n Pel van my meisie het een van daai Disco 3 goed, maar hy wil nie meer kom saamspeel nie want hy moes al drie keer die voorste wishbones vervang.

Hulle is baie gemaklik, het hope kole en gebruik amper nie sous nie, maar ek dink hulle is die beste 4x4's op die pad, en dis waar hulle maar liewer moet bly.

Groete
Peter
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Post Reply

Return to “36. Vehicles For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 25 guests