As die Groep wat gaan wil, dan kan Oompie vir julle reel met SERONGA sending stasie dat julle daar kan kamp vir 'n oornag.. Dit is ook die BESTE basis om vandaan julle MAKORRO RITTE te onderneem. [slegs 40 pula per persoon MET warm storte en spoel toilette met 'n Gents & Ladies apart !!]
Voorts het ek ook die koordinate van OLIFANTSPAN midde in Selinda Forest Reserve [ons Uitreik groep slaap NêRENS anders as daar oor nie]
Daar is ook n wilderniss Kamp net buite Moremi North Gate [BAIE goedkoper as verblyf binne Moremi] dan ry jy net "Dagbesoek by Moremi in
Julle moet ASSEBLIEF nie Tshodilo Hills mis op die terug roete nie .. Daar is 4,000 Boesman tekeninge in grotte en teen die kranse [daar is gidse]
Jammer julle gaan die Drotsky Grotte mis
Sterkte met di ereelings
Vra gerus as julle info nodig .. Ek ry daai paaie al sedert 1997 met ons Uitreike
Van der Poast Paneel @ Tshodilo
Van der Post Paneel @ Tshodilo
OlifantsPan
Olifantspan in Selinda Forest Reserve