RIVER TRIP 09-13 August 2018
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
RIVER TRIP 09-13 August 2018
Time to start planning for the biggest annual trip of the forum.
Yes it is River trip
As we know 5 days are required, so 2 days of leave needs to be set aside Friday 10, and Monday 13 August.
Basiese reelings vir die trip:
Vertrek Donderdag 09 Augustus van waar ook al jy gewoonlik jou hoof ter ruste le...... (DIT IS 'n PUBLIEKE VAKANSIE DAG) - Konvooi vertrek 06h00 van N1 Petroport net buite Pretoria.
Die wat nie wil konvooi ry 13h00 by die ingang na die Klein Letaba. ONTHOU OM VOL TE MAAK IN GIYANI VOOR JY AFDRAAI NA RIVIER!!!
Donderdagaand word daar ge kamp in die Klein Letaba. LET wel daar gaan Donderdagreeds 'n ent in die rivier gery word, wil uit die beskawing uitkom en ook so na moontlik aan die Rotstuin kom, so dit gaan bietjie makliker wees as daar iemand is wat Frydagoggend wil aansluit aangesien die rotstuin so rukkie kan vat.... dus kan die wat nie Rotstuin wil ry ook so bietjie later slapies
Frydag oggend van 07h30 begin voertuie in die rivier af ry.
Gewoonlik so teen 15h00 kyk die voorste voertuig vir 'n lekker staanplek vir die nag.
Saterdag en Sondag verloop basies dieselfde.
Maandag oggend rustig oppak, klim uit die rivier en vat die pad huis toe.
Roete
Krugersdorp tot by ingang van Klein Letaba 496km - teerpad
Petroport op N1 tot by ingang van Klein Letaba 428km - teerpad
Shell Ultra City Polokwane tot by Ingang van Klein Letaba 175km
Klein Letaba so 56km dik sand
Molotots so 87km dik sand
Roete is basies die N1 tot by Polokwane, Stop by Shell vir iets te ete (opsioneel) en maak voertuie vol (opsioneel), en dan die R81 waar ons optop by Giani 175km van Polokwane. Van hier is dit nog 12km tot by ingang van Klein Letaba.
Volg die Klein Letaba dan vir ongeveer 56km,dan is dit so 35km (teer en grondpad) tot by die ingang van die Moletotsi waar hy uitmond in die Groot Letaba.
(Indien werklik nodig kan brandstof verkry word halfpad duer Moletotsi by Dzumire),vat so 2 dae om te doen (daar is ook n klein garage aan einde van Moletots so 9km van uitgang),
Brandstofverbruik teerpad soos wat jy natuurlik jou voertuig ken Binne in die rivier het my 4.2 Petrol geval van 5.5 na 1.9km/L en Oellie se 4.5 van 5.9 na so 3km/l, Die 4.2 Diesel gee so gemiddeld van 5km/l, natuurlik hoe meer jy speel hoe swaarder kan dit raak....
Verblyf: Slaap in die rivierbedding en jy moet 100% selfversorgend wees, geen koste vir verbyf. dus ook GEEN GERIEWE.
Innerlike Jy moet alle kos, water en "bruin Fanta" saam ry, hoe hongerder en dorser jy is, hoe meer is jou koste
Jy het minstens so 6 ure nodig om daar en dan weer terug te kom, dus ook die rede waarom daar twee dae uitgesit word net om heen en weer te ry.
Kostes
Brandstof = 900km teerpad en 170km dik sand vir beide riviere.
Tolgeld vir die N1
Kos vir die 5 dae
Drinkgoed - so dors as wat jy kan raak moet jy maar inpak....
Basiese verloop van die dag:
Aangesien dit nog winter is kom die sonnetjie nog nie so vroeg op nie en kan dit redelik koel wees in die oggend....
Daar kom gewoonlik so om en by 6uur lewe in die "kamp"
Die ketels word aangesit vir 'n koffietjie
Kampgoed en slaapplekke word opgeslaan en afgebreek
Eet 'n beskuitjie saam met 2de koppie koffie
07h00-07h30 begin die voertuie vertrek vir die dag se ry (NIKS later as 09h00 vir laaste voertuig)
Volg die rivier en geniet die speel...........
Hier om en by 10h00/11h00 stop jy waar ookal jy is en word daar brunch gemaak, aangesien dit so n' groot groep is stop die voertuie in die geval in kleiner groepe en doen elkeen sy ding.
Volg die rivier en geniet die speel..............
Hier rondom 15h00 begin die voorste voertuig soek na geskikte staanplek vir die aand (kamp word gemaak niks later as 16h00 - onthou agterste voertuig is maklik uur of meer agter voorste voertuig)
Toegang tot "kamp" is hout van elke voertuig - daar is gewoonlik genoeg hout in die rivier en elke voertuig sleep maar so halwe boom na die kampplek. HOUT begin baeie skaars raak
So rondom 17h30 steek ons die vuur aan en begin die groot kuier - elkeen braai maar sy vleisie op sy tyd en dan kuier ons tot..... wel
LET DAAROP DAT DIE "TRIP" VER VAN DIE BESKAWING IS, DAAR WORD NIE VOORSIENING GEMAAK VIR MEDIESE BYSTAND NIE EN ELKE PERSOON WAT SAAM GAAN MOET SELF VERANTWOORDELIKHEID VAT VIR ENIGE GEBEURE WAT MAG OPDUIK!!!!!

Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Attendees:
1. Tinus - Kamp kommedant
2. Pieter B
3. Oom Mac
4. AlexR
5. martyn
6. TIMKEN
7. graham1
8. gustaf
9. Ricster
10. Fezza
11. Fordguy + 3 visitors
12. Iaan du Toit
13. Jean-Jacques
14. Andre Du Randt
15. Tony
16. David T + 2 visitor
17. Wayne Lieh
18. Petrol
19. Abri
20. Dawie Pieterse
21. Peter C
22. Tijmenvds
23. Marius - jnr
24. Marius - snr
25. Drikus & Sally
26. David Volschenk
27. Danie (Nissan King Cab)
28. Ian dvl (maybe)
29. Ettiene
30. Alex B
1. Tinus - Kamp kommedant
2. Pieter B
3. Oom Mac
4. AlexR
5. martyn
6. TIMKEN
7. graham1
8. gustaf
9. Ricster
10. Fezza
11. Fordguy + 3 visitors
12. Iaan du Toit
13. Jean-Jacques
14. Andre Du Randt
15. Tony
16. David T + 2 visitor
17. Wayne Lieh
18. Petrol
19. Abri
20. Dawie Pieterse
21. Peter C
22. Tijmenvds
23. Marius - jnr
24. Marius - snr
25. Drikus & Sally
26. David Volschenk
27. Danie (Nissan King Cab)
28. Ian dvl (maybe)
29. Ettiene
30. Alex B
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Oompie Mac & Dwergie
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Kom nou manne ek is in soos n bad rash......cedric going to be a epic one
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
-
- Patrolman
- Posts: 577
- Joined: 15 Jun 2015 17:46
- Full Name: graham robertson
- Nickname: graham1
- Home Town: Harties
- Current 4x4: 2004 Patrol 4.8; 1999 Patrol 4.2D
- Home Language: English
- Has thanked: 9 times
- Been thanked: 100 times
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
I’d like to put my name down, but tentatively, as we’re expecting our first little one any day now, so he’ll only be 3 months by then.
I need to start playing the long game now already to get the go ahead for just me to go. :)
Obviously if the list fills up with definites before I can give a proper answer then I’ll have to miss out.

- Posts: 538
- Joined: 29 Sep 2014 12:40
- Full Name: Pieter Botha
- Nickname: Pieter
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: '05 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 8 times
- Been thanked: 96 times
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
I don't think you have to be worried about any limit. Last year there were more than 30 vehicles
Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 43 guests