Page 2 of 6

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 18 Jan 2018 07:34
by Wilkie
Sit Manie se naam op asb..dankie

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 18 Jan 2018 12:27
by TijmenvdS
Sit my ook op asseblief.

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 18 Jan 2018 22:38
by Jules
Ek het so paar maybe's hier van Zoeloeland

Jules
Donald Fisher
Pierre Pille Lombard
Pieter van As ( Baboons gedoen laasjr saam met die Patrol forum )
Alex Smith
Thys van der Merwe
Roelof Caminga
Johan Pille Lombard
Brett Bignoux

So ja hopelik kan ons n Zoeloe spannetjie maak en dan voel Hasie sommer of hy tuis is :blonde: :blonde: :woo: QQQ

Shalom

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 26 Jan 2018 10:24
by offroadbiker
Dis meer as n paar maybe's :surprised: :surprised:

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 01 Feb 2018 14:52
by EbenPatrol
Hello,
Is daar nog plek?
Kan julle itinerary stuur en wat benodig word en koste?

Eben.qds@gmail.com

Groete
Eben

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 01 Feb 2018 15:25
by Wilkie
Eben welkom hier op die Forum...
miskien as jy jou self wil voorstel onder heading 28 en ons ook in lig wat jy ry en presies wat jy aan daai 4.8 handrat gedoen het.... :thumbup: :thumbup:

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 01 Feb 2018 16:36
by EbenPatrol
Hehe Errol,
Voel soos AA meeting?

Hello Almal ek is Petrol Patrol verslaafde ............................

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 01 Feb 2018 16:38
by Tinus lotz
Hello mater daar is baie van ons

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 01 Feb 2018 18:27
by Iaan du Toit
Hi Dirk,

Sit my naam op die lys asseblief.

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 05 Mar 2018 13:10
by Jules
Mirrag, ek moet ongelukkig onttrek weens ander familie verpligtinge, ek sal hoor watter van die ander Zoeloelanders gaan die trip bywoon

Shalom