Page 10 of 10
Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Posted: 16 May 2018 11:47
by Alex Roux
offroadbiker wrote: ↑16 May 2018 09:50
Wanneer ry ons??????????????
Groot bek, jou kar is dan nog self nie eers reg nie!
Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Posted: 16 May 2018 11:50
by offroadbiker
Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Posted: 16 May 2018 13:36
by Alex Roux
IN die ry om gefix te word? of AAN die ry?
Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Posted: 16 May 2018 14:34
by Wilkie
JJoubert wrote: ↑16 May 2018 11:37
Wanneer kry ons nou 'n ordentlike trip report
10 Patrols vertrek uit Gauteng uit wat 3500kg plus weeg op pad Botswana toe op EIE STOOM....
waarvan 6 al die pad terug tot by die huis op eie stoom gery het
and thats the gospil truth 'i shit you no lie'
Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Posted: 16 May 2018 14:35
by Wilkie
Alex Roux wrote: ↑16 May 2018 13:36
IN die ry om gefix te word? of AAN die ry?
Staan in die yard in n ry...
Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Posted: 16 May 2018 15:38
by Alex Roux
Wilkie wrote: ↑16 May 2018 14:34
JJoubert wrote: ↑16 May 2018 11:37
Wanneer kry ons nou 'n ordentlike trip report
10 Patrols vertrek uit Gauteng uit wat 3500kg plus weeg op pad Botswana toe op EIE STOOM....
waarvan 6 al die pad terug tot by die huis op eie stoom gery het
and thats the gospil truth 'i shit you no lie'
Nee, nee. Onthou myne was darem gefix.
Net drie is huistoe gesleep!
Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Posted: 16 May 2018 16:46
by Kagiso II
As ek ooit weer daardie deel ry MOET my Dwergie saamgaan .. sy sal my
as ek sonder haar gaan. Sy het regtig dit geniet. Die ongereptheid van Silinda Forest Reserve haar gunsteling..Ons het darem self laaaaang afstande geswem
Rmet Thinus moes meer as een keer die hindernisse deurstap
Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Posted: 27 Jun 2018 10:20
by offroadbiker
So probably a bit on the late side but better than never, attached is a kind off trip report that I got from JJ our guide....