29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Planning a get together (GTG), trip or competition?
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2766
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: Fanus
Nickname: Fanus
Home Town: .
Current 4x4: 2000 Nissan Patrol 4500GRX
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 87 times
Been thanked: 117 times

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by SJC » 18 Apr 2018 22:12

Anthony Forgey wrote:
18 Apr 2018 22:05
Hey Peter,... you are a gifted photographer... somehow you find beauty in the most ordinary things... very good pics :salute:
I agree. :salute:

Like the photo of the "mushroom burger".. :thumbup:

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 5374
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 277 times
Been thanked: 350 times

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by Peter Connan » 19 Apr 2018 05:01

Thank you very much Anthony en Fanus
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

User avatar
AdrianPowrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 219
Joined: 11 Jan 2010 17:30
Full Name: Adrian Powrie
Nickname: AdrianPowrie
Home Town: Alberton/Johannesburg
Current 4x4: 2003 4.8 auto
Nissan 3.0 SE 2x4
Willy's Jeep/toyota...
Home Language: English
Location: Alberton/Johannesburg
Has thanked: 6 times
Been thanked: 8 times

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by AdrianPowrie » 19 Apr 2018 12:13

Peter..

Jy mag Maar...
Regards
Adrian

2003 4.8
Front bashplate (PC)
Transfer case skid plate (PC)

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 5374
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 277 times
Been thanked: 350 times

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by Peter Connan » 19 Apr 2018 19:14

Thanks Adrian
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3654
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 289 times
Been thanked: 105 times
Contact:

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by Kagiso II » 15 May 2018 15:22

Nou is hir ook geen terugvoer oor watter Patrols is nou weer tip-top reg of is daar nog foutjies ? ik vra sommer

Kyk bikki hier wat was die toestande toe ek verlede jaar daai pad gery het .. weliswaar begin by Seronga en uit by Maun maar nogtans, ons het lekker geswem op plekke
http://www.bush24.com/blog/okavango-flo ... -july-2017
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!

User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2625
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Witblits
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 41 times
Been thanked: 134 times

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by Alex Roux » 16 May 2018 08:33

Oom Mac

Vanaf Kwai tot by Seronga oostekant om die Okavango was ek gesleep weens ECU wat nat geword het.
Op die ou end was ek tot by Shakawe gesleep (deeur Michael), en van daar af gesleep deur Tuffstuff terug tot by Maun. So mens kanse ek was amper reg rondom mdie Okavango gesleep!!!

By Maun kon Graham my ECU vervang en herinstel (was 'n storie. Moes ook die computer invlieg waarmee dit ingestel moes word, en ons moes 'die key chip vervang, watn 4.8 start nie daarsonder nie). Tuffstuff het daarvoor betaal, en ek kon huis toe ry. Dit was definitief beter proposisie as om flat bed huis toe te vat. Dirk het nog skade gehad op die flatbed. Klippies spat en krap sy kar.

Maar tuis moes ek BAIE doen om kar weer reg te kry.
ALLEs maar ALLEs was vol sand.
Remsskoene vervang. Calipers diens. Startermotor vol sand. Altenrator vol sand. Radiator vol sand.
EK het op die ou end ook my clutch vervang want hy was ook halfpad op.

In sommige ouens se geval was die remskoene lankal klaar, en het ook skade op hul skywe gehad en moes dit ook vervang.

Kar is nou weer reg. Maar mens moet besef daai tipe roete is duur. BAIE wear op die kar.
Skilpad & Shortie

Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1479
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 70 times
Been thanked: 92 times

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by Wilkie » 16 May 2018 09:46

Alex Roux wrote:
16 May 2018 08:33
Oom Mac

Vanaf Kwai tot by Seronga oostekant om die Okavango was ek gesleep weens ECU wat nat geword het.
Op die ou end was ek tot by Shakawe gesleep (deeur Michael), en van daar af gesleep deur Tuffstuff terug tot by Maun. So mens kanse ek was amper reg rondom mdie Okavango gesleep!!!

By Maun kon Graham my ECU vervang en herinstel (was 'n storie. Moes ook die computer invlieg waarmee dit ingestel moes word, en ons moes 'die key chip vervang, watn 4.8 start nie daarsonder nie). Tuffstuff het daarvoor betaal, en ek kon huis toe ry. Dit was definitief beter proposisie as om flat bed huis toe te vat. Dirk het nog skade gehad op die flatbed. Klippies spat en krap sy kar.

Maar tuis moes ek BAIE doen om kar weer reg te kry.
ALLEs maar ALLEs was vol sand.
Remsskoene vervang. Calipers diens. Startermotor vol sand. Altenrator vol sand. Radiator vol sand.
EK het op die ou end ook my clutch vervang want hy was ook halfpad op.

In sommige ouens se geval was die remskoene lankal klaar, en het ook skade op hul skywe gehad en moes dit ook vervang.

Kar is nou weer reg. Maar mens moet besef daai tipe roete is duur. BAIE wear op die kar.
Die vraag is net of jy dit weer sal gaan doen .. :think: :think: :lol:

User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2725
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 107 times
Been thanked: 100 times

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by offroadbiker » 16 May 2018 09:50

Wanneer ry ons?????????????? :oldtimer:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST

User avatar
JJoubert
Senior Member
Senior Member
Posts: 54
Joined: 18 Oct 2013 20:02
Full Name: Johan Joubert
Nickname: Joe
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Nissan Patrol 4.8 GRX (2007)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 1 time

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by JJoubert » 16 May 2018 11:37

Wanneer kry ons nou 'n ordentlike trip report :biggrin:

User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2625
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Witblits
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 41 times
Been thanked: 134 times

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Post by Alex Roux » 16 May 2018 11:45

Errol, ja, maar dan is dit nie ‘n “vrou en kids trip” nie.
Skilpad & Shortie

Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests