Page 3 of 5

Re: 06 January 2018 Hennops!!!

Posted: 06 Jan 2018 21:37
by hugejp
Peter Connan wrote: 05 Jan 2018 05:27 Hy't nie gebreek nie.

Die nuwe een het 2.86:1 low range ratte...

:blonde:
En... ???

Hoe het die ratte vertoon?

Re: 06 January 2018 Hennops!!!

Posted: 07 Jan 2018 07:07
by Peter Connan
Nee man, ons het gery met hulle, nie gekyk na hulle nie!
:rolling:

Ek is baie in my skik. Kruip maklik teen minder as 2km/h (inderdaad, ek het by tye 1.0km/h op die GPS gesien). Baie meer beheer, baie meer tyd om lyn te kies en besluite te maak. En baie meer engine braking op afdraandes.

Daai opdraande na die piekniek-plek, as jy links opdraai voor die moddergat: vantevore moes ek gewoonlik so 1200rpm gee, en dan bounce hy nogal redelik. Nou doen ek hom teen omtrent 800rpm, en selfs sonder diff lock. Geen ge-bokspring.

Ek en Tijmen het gedice. Hou in gedagte hy het 35" bande en ek is op die oomblik op 31"s, en ook dat my kar laer idle, maar ek het meer as twee keer solank gevat om dieselfde afstand af te le.

Die vraag nou is wat ek verloor het. Maar ek is hoopvol. Ook weet ek nie of dit die ideale verhouding is nie. Dit hang seker baie van spesefike applikasie af.

Hier is 'n paar goed om in gedagte te hou:
1) As ek die wringkrag van my 4.5 vergelyk met dit wat Michael uit die diesels haal sonder om goed te breek, dink ek my wringkrag op die wiele sal dalk nou eenders wees, dus hoef ek nie veel te bekommer nie. Dis dalk nie waar vir 'n 4.8 met 3.73 ratte nie.
2) Ek is geneig om tussen obstacles my kort kierie uit te los, en net 'n hoer rat te gebruik. Ek dink vir dit is die 2.86 omtrent die limiet. Ek kry nou omtrent 17km/h op net-bo-idle in 5de rat. Nog 'n laer transfer rat en ek sou die kort kierie meer moes manipuleer.

Re: 06 January 2018 Hennops!!!

Posted: 07 Jan 2018 08:11
by hugejp
Peter Connan wrote: 07 Jan 2018 07:07 Nee man, ons het gery met hulle, nie gekyk na hulle nie!

Baie goeie nuus!!!

Ja! Julle het hulle gery maar ek gooi 100% houdoog!!

:rolling:

Re: 06 January 2018 Hennops!!!

Posted: 07 Jan 2018 17:42
by Kagiso II
Ek hettie veel kiekies gevat 'ie. Paar op FACEBOOK geplak - ek sukkel met die video van sy "dwarsdeur" klouter by Sloot 6

Re: 06 January 2018 Hennops!!!

Posted: 09 Jan 2018 10:15
by IR_Eddie
Oom Mac. Ek kan daai page van jou oop maak nie. Hoe maak ek om bietjie van daai fotos te kyk?

Re: 06 January 2018 Hennops!!!

Posted: 09 Jan 2018 11:13
by Kagiso II
I only managed to take picts at the "Speel slote" and being last in the line up I missed most of the "Split" shows.
IMG_3408.JPG
IMG_3410.JPG
IMG_3412.JPG
IMG_3414.JPG
IMG_3417.JPG
IMG_3418.JPG
IMG_3419.JPG

Re: 06 January 2018 Hennops!!!

Posted: 10 Jan 2018 14:35
by graham1
Thanks for the photos!
Sad I missed this one.

Re: 06 January 2018 Hennops!!!

Posted: 10 Jan 2018 16:54
by ricster
Nothing better than a Patrol cocking its leg out :thumbup:

Re: 06 January 2018 Hennops!!!

Posted: 10 Jan 2018 18:41
by Alex Roux
ricster wrote: 10 Jan 2018 16:54 Nothing better than a Patrol cocking its leg out :thumbup:
Especially if you compare it to the stiff legs of the Hilux!