Page 2 of 3

Re: De Wild

Posted: 06 Nov 2017 14:29
by Herrie
Baie dankie dat ek 9h00 daar dan wees. :thumbup:

Re: De Wild

Posted: 08 Nov 2017 19:22
by Herrie
As ons meer as 10 voertuie is dan kos die 4x4 net R300-00 vir ons wat gaan ry. :thumbup:

Re: De Wild

Posted: 11 Nov 2017 10:30
by Herrie
1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4. Pieter B
5. Nick Nel
6. Marcel Pretorius
7. Anton Gouws
8. Andrew van Staden
9.
10.

Re: De Wild

Posted: 11 Nov 2017 11:40
by georgeb
Kagiso II wrote: 06 Nov 2017 00:21 Kan ek julle manne wat wel die 4x4 gaan doen omptraat om dit terselfdertyd 'n "Outing" vir die gestremde kiddies van TIQWA SCHOOL te maak?
Dis die "special Learners" wat ons op die vorige 4x4 4 Kidz getreat het
Ongelukkig is daai dag op Rierfontein besig met doe Orphans X Mas tree anderkant Ellisras

DRINGENDS vir Oompie laat weet sodat ek die wiel aan die rol kan sit en dit reel vir julle [hopelik kan ons fondse kry om hulle te treat [EN ok sal op en af spring vir spesiale verlaagde tariewe vir julle]
Uncle, hierdie is naby aan almal van ons se harte. Laat ons eers weer ons Groep aan die gang kry, dan entertain ons weer die kiddies by 'n volgende geleentheid.

Re: De Wild

Posted: 12 Nov 2017 07:43
by georgeb
1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4. Pieter B
5. Nick Nel
6. Marcel Pretorius
7. Anton Gouws
8. Andrew van Staden
9. Johan Vorster
10. Frikkie du Plessis

Re: De Wild

Posted: 12 Nov 2017 14:32
by iandvl
georgeb wrote: 12 Nov 2017 07:43 1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4. Pieter B
5. Nick Nel
6. Marcel Pretorius
7. Anton Gouws
8. Andrew van Staden
9. Johan Vorster
10. Frikkie du Plessis
I was very undecided on this. And then today, I made my mind up. The 25th is my day. I will do what I want. In this case, De Wildt. :rolling: :rolling:

11. Ian de Villiers

Re: De Wild

Posted: 13 Nov 2017 13:48
by georgeb
1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4. Pieter B
5. Nick Nel
6. Marcel Pretorius
7. Anton Gouws
8. Andrew van Staden
9. Johan Vorster
10. Frikkie du Plessis
11. Francois Enslin

Re: De Wild

Posted: 13 Nov 2017 18:34
by iandvl
1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4. Pieter B
5. Nick Nel
6. Marcel Pretorius
7. Anton Gouws
8. Andrew van Staden
9. Johan Vorster
10. Frikkie du Plessis
11. Francois Enslin
12. Ian de Villiers

Re: De Wild

Posted: 20 Nov 2017 22:15
by ama-glug-glug
Ek is ook in vir die een. Ek het baie lank terug laas gaan ry. Iemand sal my weer moet touwys maak :rolling:

1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4. Pieter B
5. Nick Nel
6. Marcel Pretorius
7. Anton Gouws
8. Andrew van Staden
9. Johan Vorster
10. Frikkie du Plessis
11. Francois Enslin
12. Ian de Villiers
13. Deon Wilmans

Re: De Wild

Posted: 21 Nov 2017 12:53
by georgeb
Ek het vir ons die lapa bespreek vir na die ry - dan hoef ons darem nie in die veld te sit nie......ek bring sommer ook charcoal en blits vir die braai.....