Page 2 of 2

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 16 Oct 2017 18:57
by andredurand
andredurand wrote:
TijmenvdS wrote:Die finale reelings het deur gekom.
Die hoof manne ry 6:00 van Bronkhorstspruit af. Die res van ons sal hulle om 7:00 se kant daar kry.
Exodus care center, plot 18 Daan de Wet Nel Avenue, Witfontein Akasia
Die Godrich 4x4 adventure club gaan vir die care center n eet en n drink ding gee vir lunch maar dit sal nice wees as elkeen n exstra koeldrankie en snackie kan saamvat.
Maar hoop daar is modder en dan gaan ons speel :blonde:


Ek sal jou Saterdag daar sien ry so 730 van die suide af :thumbup:

Dankie dit was lekker Hoop jy sort daai air cleaner van die Patrol gou uit :thumbup: :thumbup:

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 19 Oct 2017 12:10
by TijmenvdS
Dit was baie lekker gewees. Bietjie anders as die Patrol klomp maar heel oraait.
Dankie dat julle deel geneem het.

Klaar vir my n meneer van n Donaldson georganize, moet hom nou net mount.

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 19 Oct 2017 12:15
by Kagiso II
Hi Tijman .. oompie sien jou GQ is in Gumtree .. Gan jy hom regtig verkoop ?

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 19 Oct 2017 15:09
by TijmenvdS
Kagiso II wrote:Hi Tijman .. oompie sien jou GQ is in Gumtree .. Gan jy hom regtig verkoop ?
Neee kragtie definitief nie. Ek het noudie aand bereken wat in totaal al spandeer is :surprised: Moet nie so iets doen nie, mens word effens benoud. Sal hom definitief nie kan verkoop nie. :doh:
Dit moet sekerlik nog die advertensie wees waarvan ek hom af gekoop het.