Page 1 of 2

Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 05 Oct 2017 06:11
by TijmenvdS
For anyone interested in a charity day.

Godrich 4x4 Adventure club is going to pick up a few people from house Exodus in Pretoria north for a 4x4 day trip. Toyotaholics will also attend but I hear they are not going to pick anyone up.
The goal is to collect canned food or donations of any kind for the house as well as give people a bit of a different perspective even for a day. The meating place will be House Exodus early in the morning for the ones willing to pick up people or Hennops if you would only like to join for the day, and prepare for a lekker braai.



I am very exited as well to test my vehicle since I have done a lot of things to it :wink: but it is not build Thread worthy yet since I haven't finished any of them. Ek het baie raas gekry gister van Tinus af dat ek een ding op n slag moet klaar maak :confused: :biggrin:

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 05 Oct 2017 18:55
by andredurand
Stel belang kan nie die link oop maak nie laat weet wat die koste is en wat ons moet saam bring hoe laat :thumbup:

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 07 Oct 2017 08:25
by TijmenvdS
Ek is baie jammer. Ek het hulle probeer vra maar toe is daar weer konflik met die hilux mense en ek het niks uit hulle gekry nie. Dis baie jammer.
Ek is jammer dat dit nie gaan uitwerk nie. :thumbdown:

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 07 Oct 2017 08:42
by iandvl
TijmenvdS wrote:Ek is baie jammer. Ek het hulle probeer vra maar toe is daar weer konflik met die hilux mense en ek het niks uit hulle gekry nie. Dis baie jammer.
Ek is jammer dat dit nie gaan uitwerk nie. :thumbdown:
Weer konflik ? Maar ek was nie eers diƩ keer deel van die Whatsapp groepie nie... :think: :rolling: :rolling:

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 07 Oct 2017 10:56
by andredurand
Meskien moet ons maar ver geet van die toyota snobs en op ons uie gaan ry

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 07 Oct 2017 11:12
by TijmenvdS
My vriend se pa is nog betrokke so ek gaan by hennops opdaag en hulle verras. Die blikkies insamel en donasies is nogsteeds vir n goeie geleentheid maar laat dit oor aan toyota mense om die vlieg in die salf te wees. :doh:

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 07 Oct 2017 13:48
by andredurand
Ek sal jou join soos jy se dit gaan vir n goeie doel :thumbup: :thumbup:

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 08 Oct 2017 20:00
by TijmenvdS
Die finale reelings het deur gekom.
Die hoof manne ry 6:00 van Bronkhorstspruit af. Die res van ons sal hulle om 7:00 se kant daar kry.
Exodus care center, plot 18 Daan de Wet Nel Avenue, Witfontein Akasia
Die Godrich 4x4 adventure club gaan vir die care center n eet en n drink ding gee vir lunch maar dit sal nice wees as elkeen n exstra koeldrankie en snackie kan saamvat.
Maar hoop daar is modder en dan gaan ons speel :blonde:

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 12 Oct 2017 18:10
by andredurand
TijmenvdS wrote:Die finale reelings het deur gekom.
Die hoof manne ry 6:00 van Bronkhorstspruit af. Die res van ons sal hulle om 7:00 se kant daar kry.
Exodus care center, plot 18 Daan de Wet Nel Avenue, Witfontein Akasia
Die Godrich 4x4 adventure club gaan vir die care center n eet en n drink ding gee vir lunch maar dit sal nice wees as elkeen n exstra koeldrankie en snackie kan saamvat.
Maar hoop daar is modder en dan gaan ons speel :blonde:


Ek sal jou Saterdag daar sien ry so 730 van die suide af :thumbup:

Re: Hennops(Canned Food Collection) 14 October 2017

Posted: 12 Oct 2017 21:50
by Kagiso II
Oompie sou ook graag wou deelneem - maar ek is verbind om JesusFilm Uitreik in Winterveldt te doen op 14e.