andredurand wrote:TijmenvdS wrote:Die finale reelings het deur gekom.
Die hoof manne ry 6:00 van Bronkhorstspruit af. Die res van ons sal hulle om 7:00 se kant daar kry.
Exodus care center, plot 18 Daan de Wet Nel Avenue, Witfontein Akasia
Die Godrich 4x4 adventure club gaan vir die care center n eet en n drink ding gee vir lunch maar dit sal nice wees as elkeen n exstra koeldrankie en snackie kan saamvat.
Maar hoop daar is modder en dan gaan ons speel
Ek sal jou Saterdag daar sien ry so 730 van die suide af
Dankie dit was lekker Hoop jy sort daai air cleaner van die Patrol gou uit