Page 5 of 8

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 21 Sep 2017 20:40
by Iaan du Toit
Ek sal die plek vat.

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 21 Sep 2017 20:40
by offroadbiker
Last spot has been booked by Iaan.

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 26 Sep 2017 07:35
by Wilkie
Ek dink die inskrywings fooie is mooi gedek mnr offroadbiker..
Ek moet se laas jaar was n moerse lekker naweek gewees QQQ QQQ QQQ

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 26 Sep 2017 09:06
by offroadbiker
Wilkie wrote:Ek dink die inskrywings fooie is mooi gedek mnr offroadbiker..
Ek moet se laas jaar was n moerse lekker naweek gewees QQQ QQQ QQQ
Yep, ek reken ons sal teen week einde al die nodige betalings he, dan begin die laaaaan wag vir November....

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 26 Sep 2017 15:15
by DawidT
Cannot wait for this one. Busy getting the GQ in shape for the trip - she is doing nothing and is getting lazy :surprised:

Did the suspension this long weekend and some other cosmetic stuff - amper klaar :blonde:

Some pics of before and after!

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 26 Sep 2017 15:31
by Wilkie
NICE...!!! :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 26 Sep 2017 20:27
by Michael
baie mooi :clap:

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 27 Sep 2017 18:32
by Tinus lotz
Masjien .... :layrubber:

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 04 Oct 2017 13:17
by Vastrap
offroadbiker wrote:
Wilkie wrote:Ek dink die inskrywings fooie is mooi gedek mnr offroadbiker..
Ek moet se laas jaar was n moerse lekker naweek gewees QQQ QQQ QQQ
Yep, ek reken ons sal teen week einde al die nodige betalings he, dan begin die laaaaan wag vir November....

Is daar dalk nog 'n plekkie oop vir November se rust de winter naweek?

Re: Rust de Winter 17-19 November 2017

Posted: 04 Oct 2017 13:22
by offroadbiker
Die lysie is ongelukkig vol = maksimum 15 voertuie, HOWEVER...5 betalings is nog uitstaande, sal bietjie vir die groep 'n watsup stuur om te hoor of daar dalk n moontlike kanselasie is.