Page 4 of 8

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 25 Aug 2017 07:28
by offroadbiker
So min of meer, om en by, give or take.... :surprised:

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 25 Aug 2017 07:31
by Wilkie
offroadbiker wrote:So min of meer, om en by, give or take.... :surprised:
plus minus ongeveer..
weet ons hoeveel kamp oor daar..?

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 25 Aug 2017 07:35
by offroadbiker
Ek sal bietjie kyk of ek kan uitvind :thumbup:

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 27 Aug 2017 16:03
by TijmenvdS
Sit my maar ook op die lys asseblief
Vir net die dag ry vir nou.
1/ Patrol
2/ Hiluxe
1/ Jeep

Ek het met die ouens van TJM gekuer vandag en hulle kan dalk ook n draai maak met daai 6x6 Cruiser. Want ek vra hulle of hulle die ding al getoets het. Toe sê hulle nee maar wil Moegatle gaan try. Toe sê ek hier gaan n klomp clubs wees, kom daai.

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 27 Aug 2017 16:13
by Pieter B
Sit my op vir 'n maybe met kamp asb

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 30 Aug 2017 10:51
by Wilkie
Alex is jy nou uitdie trippie...?? :think:

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 30 Aug 2017 11:22
by Alex Roux
Wilkie wrote:Alex is jy nou uitdie trippie...?? :think:
Gaan bietjie dol. So op hierdie stadium lyk dit baie onwaarskynlik.
Baie eerder dit as Baboons. Baboons is nog 100% op plan.

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 03 Sep 2017 17:47
by Vastrap
Hi, are there one more place available for Moegatle, camping. We would love to join for the weekend.

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 04 Sep 2017 07:10
by offroadbiker
Vastrap wrote:Hi, are there one more place available for Moegatle, camping. We would love to join for the weekend.

There is always place :thumbup:

Let me know if you are joining us :oldtimer:

Re: Moegatle 15-17 September

Posted: 05 Sep 2017 08:00
by XenoBlitz
Sadly, Antony will not be joining us with his Jimny, so I believe we will be the only Jimny for the day. Please put me down as day visitor only.
QQQ