Page 2 of 2
Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys) - Cancelled!!!
Posted: 16 Jan 2017 12:34
by offroadbiker
Dit lyk ongelukkig nie so nie, wel die volgende as daar belangstelling is
http://www.vosritefishing.co.za/about.html
Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys) - Cancelled!!!
Posted: 16 Jan 2017 15:20
by Michael
Vosmag lyk na n baie lekker baan, sal hom verseker moet inwerk
Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys) - Cancelled!!!
Posted: 24 Jan 2017 06:35
by Wilkie
Dirk ek glo nie jy mag daar rond ry in n 4x4 nie ....lyk na ernstige visvang plek
Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys) - Cancelled!!!
Posted: 24 Jan 2017 06:42
by offroadbiker
Het met die eienaar gepraat, en as slaapplek is dit een van die opsies, hy het ook aangedui dat hulle prober om die 4x4 en visvang saam te bemark as n naweek uitstappie met meer as net 4x4.