Page 9 of 35

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 03 Jun 2017 06:58
by Dewald
More Dirk.
Hoeveel voertuie is daar al?
Ek sal ook graag wil saam gaan as ek my Patrol reg kan kry voor daai tyd.

Groete
Dewald

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 03 Jun 2017 07:29
by offroadbiker
Dewald wrote:More Dirk.
Hoeveel voertuie is daar al?
Ek sal ook graag wil saam gaan as ek my Patrol reg kan kry voor daai tyd.

Groete
Dewald
Goeie more

Dewald kyk asb op post 1 en 2 die reelings en voertuie wat gaan word altyd daar aangedui vir enige uitstappie.

Dit maak dit net maklik vir enigeen om die korekte inligting te kry sonder om deur al die "post" hoev te lees.

Daar is nie n beperking op die trip nie so laat weet net as jy saamgaan en ek sit jou naam op die lys.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 03 Jun 2017 09:48
by georgeb
Tinus lotz wrote:Ag nee mens doen nie river trip met n sleepwa nie.....gaan nie werk nie ons gaan bykans 40 voertuie wees en die lekker van die trippie is om saam die rowwe plekke te ry ....met n trailer ga die hele klomp heeltyd moet trailer probeer help recover ect ....
Almal kan doen wat hulle wil daar is nie regtig reels nie maar n trailer in die rivier ga nie werk nie .....daar is oor genoeg showers ect tussen ons ens jou patrollie n tent n steak of twee en n bier vir later ......daai werk mooi :mytwocents:
Nie ek nie, man - wederhelfte. Ons ken die soort van kampery, maar Ma is nie meer lus vir die tent ding nie...sal sien hoe ontwikkel dit....

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 03 Jun 2017 14:35
by Herrie
Watter gedeelte kan ek op my GPS sit van waar ons gaan begin ry by die rivier dat ek daar kan uitkom?

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 03 Jun 2017 14:39
by Kagiso II
Herrie wrote:Watter gedeelte kan ek op my GPS sit van waar ons gaan begin ry by die rivier dat ek daar kan uitkom?
Oupa Kobus aka Herrie my vriend Kabous .. ek en jy ry konvooi van hier af .. so muni worri nie.
AS Dwergie se verlof nie uitwerk nie, dan ry ek saam met jou in UNGILI en kan iNyathi bikki staan en rus want direk daarna moet hy Botswana toe snol vir n UITREIK

Baie dankie Mac! :thumbup:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 03 Jun 2017 16:22
by SJC
Herrie wrote:Watter gedeelte kan ek op my GPS sit van waar ons gaan begin ry by die rivier dat ek daar kan uitkom?
Dit behoort min of meer in hierdie area te wees:
DD -23.514502 30.419578
DMS S 23° 30' 52.207'' E 30° 25' 10.48''

(sal seker maar afhang van die hoeveelheid "sand meiners" wat in die area is...)




Hier is paar kordinate wat ek laas jaar gepost het - ons ry natuurlik teenoorgestelde rigting hierdie jaar...
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... =90#p75576

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 03 Jun 2017 16:28
by SJC
So paar van Dirk se koordinate van 2 jaar terug (quote):

Op Mapsource het ek die volgende GPS Punte:

GPS – Lat/Lon hddd®mm’ss.s” – WGS 84

Indien die ouens wil probeer saamry is hier so paar punte.

Total Petroport – Wes (Garage op N1 waar reastaurant oor die hooweg loop net buite PTA) – S 25 37 01.6 E 28 16 36.2

Shell Ultra City – Pietersburg Noord N1 (Maak gewoonlik hier vol) – S 23 57 24.6 E 29 23 16.3

Optop moontlikhede op die R81

Shell – S23 36 07.1 E 30 05 29.8
Sasol Maphalle – S 23 28 09.8 E30 18 28.9

1ste Afdraai van R81 na Molototsi – S 23 27 03.7 E 30 21 31.3

2de Afdraai – S23 31 24.0 E 30 25 28.5

3de afdraai (pad in rivier in) – S 23 31 41.2 E 30 25 17.1

Rivier begin Punt – S 23 31 33.8 E 30 24 43.7

Indien jy egter eers die Frydag oggend niks later as 08h00 kan join gaan dit die “2de” begin punt wees vir die oggend – S 23 30 51.4 E 30 25 09.3

Uitgang uit Molototsi – S 23 39 23.6 E 30 53 37.5

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... 160#p61779

Op Google earth het ek die volgende punte

Ry mer N1 tot by Pietersburg en klim dan op R81……..

Afdraai van die R81 na Molotots - 23°27'3.57"S 30°21'31.64"E

Begin van Molototsi - 23°31'41.67"S 30°25'18.90"E

2de Begin vir die Frydag oggend niks later as 08h00 - 23°30'53.77"S 30°25'8.92"E

Sekhimeng Bridge (punt op die roete) - 23°26'17.95"S 30°32'52.55"E

Dzumeri - nood brandstof - 23°34'30.24"S 30°42'37.42"E

Laagwaterbrug in Molototsi (punt op die roete) - 23°34'13.00"S 30°44'15.12"E

Uitgang uit Molotots - 23°39'19.37"S 30°53'31.50"E

Eiland grondpad - 23°41'58.66"S 30°52'18.53"E

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... 160#p61780

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 04 Jun 2017 15:28
by Herrie
Baie dankie vir die inligting Fanus! :thumbup:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 05 Jun 2017 08:40
by Dewald
Dankie Dirk, ek moet sê dit is n slim manier, ek nogal als n keer of wat gelees behalwe die eerste post.

Sal laat weet as ek seker is ek kan saam.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 05 Jun 2017 18:28
by Etienne Gous
Het voriges :sleep: , Dirk sit asb. Etienne, Elmarie en Jordan ook op lys.