Page 8 of 35

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 27 May 2017 12:27
by TijmenvdS
:rolling: :rolling: :rolling: Nie eers nie, maar nogsteeds kos die gebrek aan dit baie geld. WWW

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 02 Jun 2017 13:37
by offroadbiker
Two pics taken yesterday.............

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 02 Jun 2017 13:57
by georgeb
Dagsê, wat is 'n ball-park begroting vir so 'n river trip?

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 02 Jun 2017 14:03
by offroadbiker
georgeb wrote:Dagsê, wat is 'n ball-park begroting vir so 'n river trip?
1000km teerpad - brandstof
200km Sand ry in rivier - brandstof
Tolhekke

Kos en drinkgoed.

Ek maak nie soos ander ouens en vra n koste per voertuig nie, dis gratis en verniet. Kyk op post 1 vir al die detail

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 02 Jun 2017 14:38
by SJC
Ja ek sien "ander ouens" vra R400 per voertuig.... iemand maak lekker geld. :lol:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 02 Jun 2017 16:43
by JoshJ
Dis R400 vir recovery costs. Dis mos nie aplicable op n patrol trip.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 02 Jun 2017 19:55
by georgeb
Sal 'n off-road sleepwa werk op die trip (in die rivierbedding) of nie?

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 02 Jun 2017 20:32
by offroadbiker
Nie as jy hele roete wil ry, groot gedeeltes ja maar nie als en dan kan jy ook glad nie speel nie.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 02 Jun 2017 20:33
by Alex Roux
Dit kan gedoen word.
Nie heeltemal so mal soos om 'n sleepwa op Baboons te vat nie
Maar bietjie moeite op 'n paar plekke.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 03 Jun 2017 05:51
by Tinus lotz
Ag nee mens doen nie river trip met n sleepwa nie.....gaan nie werk nie ons gaan bykans 40 voertuie wees en die lekker van die trippie is om saam die rowwe plekke te ry ....met n trailer ga die hele klomp heeltyd moet trailer probeer help recover ect ....
Almal kan doen wat hulle wil daar is nie regtig reels nie maar n trailer in die rivier ga nie werk nie .....daar is oor genoeg showers ect tussen ons ens jou patrollie n tent n steak of twee en n bier vir later ......daai werk mooi :mytwocents: