Page 6 of 35

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 29 Apr 2017 20:27
by Gerrievandiebos
Ek will graag saam hier is video van ons laas jaar


Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 11 May 2017 08:42
by Anthony Forgey
Dirk please add me to the list

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 11 May 2017 11:27
by SJC
Anthony Forgey wrote:Dirk please add me to the list
Anthony are you also doing 4x4ag's trip?


Eish. ek sien nou eers ons rivertrip is 9-13 aug. het heeltyd gedink dis die naweek van 5 aug.
Dis 15 jaar huweliksherding 10 aug, sal moet sien hoe ek verby my vrou kan kom vir die een,,, sal maar sien wat gebeur..
omkopery gaan my duur kos.... :surprised: :lol:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 11 May 2017 20:37
by Anthony Forgey
SJC wrote:
Anthony Forgey wrote:Dirk please add me to the list
Anthony are you also doing 4x4ag's trip?
Yes. I missed last years patrol group trip because the AG river trip was the same dates.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 11 May 2017 21:48
by Tinus lotz
SJC wrote:
Anthony Forgey wrote:Dirk please add me to the list
Anthony are you also doing 4x4ag's trip?


Eish. ek sien nou eers ons rivertrip is 9-13 aug. het heeltyd gedink dis die naweek van 5 aug.
Dis 15 jaar huweliksherding 10 aug, sal moet sien hoe ek verby my vrou kan kom vir die een,,, sal maar sien wat gebeur..
omkopery gaan my duur kos.... :surprised: :lol:
Fanus julle kan maar bietjie eenkant staan as dit n herdenkings naweek is....lol :blonde: :blonde:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 11 May 2017 21:59
by SJC
Tinus lotz wrote: Fanus julle kan maar bietjie eenkant staan as dit n herdenkings naweek is....lol :blonde: :blonde:
ja, nee. ek het vir my vrou gesĂȘ dis elke aand kerslig ete maar sy byt nog nie daaraan nie... :rolling:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 16 May 2017 18:17
by DawidT
Hi Dirk,

Kan jy asb die volgende by sit vir die River Trip: :blonde:

1) DawidT (Dawid en Louise)
2) Wayne en Fiellanta (4.8 Patrol - my swaer, moet nog op die forum registreer)

As ons seun sy planne agter mekaar kry kom hy en sy vrou ook saam in die ou GQ :pray:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 16 May 2017 23:18
by Kagiso II
SJC wrote:
Anthony Forgey wrote:Dirk please add me to the list
Anthony are you also doing 4x4ag's trip?


Eish. ek sien nou eers ons rivertrip is 9-13 aug. het heeltyd gedink dis die naweek van 5 aug.
Dis 15 jaar huweliksherding 10 aug, sal moet sien hoe ek verby my vrou kan kom vir die een,,, sal maar sien wat gebeur..
omkopery gaan my duur kos.... :surprised: :lol:
FANUS: Dis ek en Dwergie se 16e .. ook op die 10/8 en sy wil juis herdenk op die "River Trip" . :woo: :woo:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 17 May 2017 14:31
by TIMKEN
Good day. Can you please ad me for the trip? :woo:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 17 May 2017 20:48
by DEVOLSCHENK
Jis Dirk sit maar vir my en Limo op. Wie gaan elkgeval vir die vis sorg as ek nie gaan nie