Page 2 of 4

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 23 Dec 2016 12:50
by Alex Roux
FordGuy wrote:asseblief ,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief,asseblief en dankie
... kan ek ook 'n Patrol ry

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 21 Feb 2017 07:13
by offroadbiker
More

So ek weet almal het op die oomblik die duine trip op die brein en dan le daar nog Swaziland ook voor, maar soos julle wet is lang naweke "few and far between", en word hulle redelik vining uitgeboek.

Die mensies van 3 Provinsies het nog 'n plekie vir ons maar daar is al n bespreking of twee.

Dus gaan ons ongelukkig moet wikkel en commit op die trip as ons hom wil doen.

So kyk maar hoe lyk julle dinge, n deposito is betaalbaar om bespreking te verseker.

D

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 21 Feb 2017 07:55
by Wilkie
Ek is in daarvoor.... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 23 Mar 2017 09:12
by offroadbiker
Sjoe maar dis stil, gaan ons dan nou nooit meer rondloop nie???

Ek dink die manne is bang vir die koue :yipes:

Kom kom, so winter trip is altyd lekker, sorg net vir genoeg hout en OBS!!!

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 23 Mar 2017 17:44
by andredurand
Ja swaer met ys :thumbup:

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 03 May 2017 09:40
by offroadbiker
Following from - http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=36&t=7053 there is an attempt to see if we can get together a LARGE group of Patrols and the venue is proposed as 3 Provinsies to go along with our scheduled plan to do this trip so lets see if we can get this one going :oldtimer: :oldtimer:

Lots of the guys do not visit the website that regularly so it will also be for everyone to promote it to all Patrol owners on your personal contact list to see if we can get this to be another Epic Patrol event so please let everyone know that we are planning this and steer them towards this thread :helpsign: :helpsign:

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 03 May 2017 10:16
by Wilkie
Verseker.....sal dit aan almal aanstuur......... :salute:

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 03 May 2017 12:30
by Rhett
I am very very keen to come with, put me on please :)

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 03 May 2017 12:32
by Anthony Forgey
I'm in

Re: 16-18 Junie 2017 DRIE PROVINSIES

Posted: 03 May 2017 20:05
by ama-glug-glug
Sit my ook asb op - provisional.
Ek sal binne die volgende 5 dae weet of ek dit kan maak. :think: