Page 21 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 13 Mar 2017 12:09
by Tinus lotz
Faan wrote:Dag Almal,

As n nuweling (wat deur Tinus opdrag gegee is om hierdie naweek by Boegoebergdam te rapporteer) kan ek nie wag om almal te ontmoet nie.

Dit sal gaaf wees om te hoor wie vertrek wanneer van waar af? Sal graag by iemand wil aanhak met die ryery na die Noord-Kaap.

Groete
Faan
Hey Faan ons ga so vrydag oggend 2 tot 3 uur uit centorion ry ek clide micheal gaan lekker rustig aanskuif voordat verkeer

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 13 Mar 2017 19:46
by Michael
Dude Vrydag oggend word ek wakker langs Boegoeberg dam.......ek ry al Donderdag oggend :biggrin:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 13 Mar 2017 22:29
by Wilkie
Alex Roux wrote:
Manie Lombaard wrote:Halo all u Patrollers, Hope u all ready for these dunes I keep hearing about, who is up to a sand challenge?
We see if you oaks can do what "Velle Wilken" and I can do, on or in the sand. He's been training in the quiet every week in White river, Wilkie'S not really been working up there. And my Patrol grew up in Sodwana. We are prepared and ready for the sand.
Hi Manie, presies wat is 'n "Sand Challenge"?
Ek dink hy moet nie so baie twak rook nie..... :surprised: :surprised:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 13 Mar 2017 23:18
by Tommie
Naand Maats.

Ek en 2 ander voertuie ry ook 3 uur uit Centurion. Ons gaan maar stadig ry, aangesien ek Yster af sleep, nee hy is nie gebreek nie. Ek moet net nog n voertuig in die Noordkaap kry, en dit is goedkoper om Yster af te sleep as om te ry. Ons gaan die N14 ry. Vir die wat al voor ons daar gaan wees.... Mooi ry ons sien julle daar :blonde:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 14 Mar 2017 21:24
by SJC
Wilkie wrote:
Alex Roux wrote:
Manie Lombaard wrote:Halo all u Patrollers, Hope u all ready for these dunes I keep hearing about, who is up to a sand challenge?
We see if you oaks can do what "Velle Wilken" and I can do, on or in the sand. He's been training in the quiet every week in White river, Wilkie'S not really been working up there. And my Patrol grew up in Sodwana. We are prepared and ready for the sand.
Hi Manie, presies wat is 'n "Sand Challenge"?
Ek dink hy moet nie so baie twak rook nie..... :surprised: :surprised:
nou is jou geheim uit.... :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

P.S. watse duine is daar in witrivier waarvan ek nie weet nie??? :think: :think: :lol: :lol:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 14 Mar 2017 21:35
by Wilkie
Se mos ek soek ook van sy twak ...wil ook daar gaan dwaal... :biggrin: :biggrin:

Al julle mense wat duine toe gaan..wakker ry en sien daar :driving:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 15 Mar 2017 14:10
by Michael
So I had my wheels balanced and rotated before this trip and all went very well until they stripped 3 of the RF wheel's studs :surprised: :surprised:

Great feeling when you plan to leave very early the next morning. The awesome thing is that Nissan does not have any stock so hopefully the nut & Bolt place will have something that can work

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 15 Mar 2017 14:26
by Abri Hoffman
Ai ek is uit :cry: , my dogter is gekies om Boland in die naweek se WesKaap atletiek te verteenwoordig en sy hardloop eers Saterdig middag.

Volgende keer.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 15 Mar 2017 15:17
by Alex Roux
Michael wrote:Great feeling when you plan to leave very early the next morning. The awesome thing is that Nissan does not have any stock so hopefully the nut & Bolt place will have something that can work

Acorn Fasteners?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 15 Mar 2017 15:32
by Michael
Alex Roux wrote:Acorn Fasteners?
Heading there now to see if I can get studs.......have to make a plan as I am not missing this trip