Page 20 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 11 Mar 2017 16:20
by David M
Tommie wrote:David.

Nee daar is nie daai probleme nie. Die ergste is wanneer die apies jou die eiers en brood steel. Maar ek dink ook met die pitbull daar gaan hullle hul afstand hou. Daar is nie bobbejane nie. Net die blou apies. Sal ook graag die video wil sien as jou pitbull daai klomp verras in Kuruman :biggrin:
Net 'n pity dat sy nou baie oud is en ver te passief is vir 'n Pit maar as iemand aan Anzel raak gaan hulle K%K in hoofletters.....

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 11 Mar 2017 18:24
by David M
Tequila Dune.jpg
Tequila Dune.jpg (3.43 MiB) Viewed 2933 times
It seems as if someone is ready to leave.....

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 11 Mar 2017 18:50
by Tinus lotz
David M wrote:
Tequila Dune.jpg
It seems as if someone is ready to leave.....
Aag she is such a sweetie. .....need to take some biltong for her

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 12 Mar 2017 11:00
by tour de frans
Alex, Ek werk nog my planne uit. Dit lyk of ek 2 v8 Patrols saamvat. My eie en een wat net in transit is vir n klieent wat ek moet neem vir hom.
Jy is welkom, om saam te ry. ek figure net die logistiek nog uit.
Groete

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 12 Mar 2017 12:16
by Tinus lotz
Mooi nog v8.....lekke man lekke kom jou woef nog saam Frans?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 12 Mar 2017 19:49
by tour de frans
Hy kom saam ja.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 12 Mar 2017 21:57
by Manie Lombaard
Halo all u Patrollers, Hope u all ready for these dunes I keep hearing about, who is up to a sand challenge?
We see if you oaks can do what "Velle Wilken" and I can do, on or in the sand. He's been training in the quiet every week in White river, Wilkie'S not really been working up there. And my Patrol grew up in Sodwana. We are prepared and ready for the sand.

(Could never get in on the site, but now I managed to get in and actually submit a chat.)

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 13 Mar 2017 06:09
by Tinus lotz
Mooi Manie bly hy kom reg ..... :salute:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 13 Mar 2017 09:39
by Faan
Dag Almal,

As n nuweling (wat deur Tinus opdrag gegee is om hierdie naweek by Boegoebergdam te rapporteer) kan ek nie wag om almal te ontmoet nie.

Dit sal gaaf wees om te hoor wie vertrek wanneer van waar af? Sal graag by iemand wil aanhak met die ryery na die Noord-Kaap.

Groete
Faan

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 13 Mar 2017 10:27
by Alex Roux
Manie Lombaard wrote:Halo all u Patrollers, Hope u all ready for these dunes I keep hearing about, who is up to a sand challenge?
We see if you oaks can do what "Velle Wilken" and I can do, on or in the sand. He's been training in the quiet every week in White river, Wilkie'S not really been working up there. And my Patrol grew up in Sodwana. We are prepared and ready for the sand.
Hi Manie, presies wat is 'n "Sand Challenge"?