Page 17 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 01 Mar 2017 19:23
by tour de frans
Alex, daai 4.8 auto trek hard, baie hard. Ek sukkel self met my chev v8 om net weg te ry van hulle. Ek slaan nog kierie ook.
So amper of mens moet hulle omkant vang :lol:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 01 Mar 2017 19:36
by Alex Roux
Wel dit gaan 'n interessante naweek wees.
Daar sal baie variasie wees in enjins.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 01 Mar 2017 20:58
by Wilkie
EK HOOP MY 4.8 LOOP teen daai tyd al.... :think: :think:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 01 Mar 2017 21:01
by Tinus lotz
Wilkie wrote:EK HOOP MY 4.8 LOOP teen daai tyd al.... :think: :think:
Jy moet uitmaak :salute:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 02 Mar 2017 06:04
by Wilkie
dis moeilik as n mens nie by die huis is nie :rolleyes: :rolleyes:
maar ek sal teen sondag aand of rustig gaan slaap of maandag moeg by die werk aankom :rolling:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 02 Mar 2017 06:50
by David M
Tinus lotz wrote:
tour de frans wrote:Tinus, dis reg tel my in. My vrou moet net haar velof bevestig.
Dalk kan ons as n groep ry uit die Kaap. Net n idee.
Ek sal wel my karavaan wil sleep, waar kan ek reels en regulasies kry van boegoeberg of river camp?
Ek het n 9maande oue pitbull, hy mag dalk my adress verander as ons weg is. (hy het Dec in die huis ingebreek...)
Dit gaan dalk bepaal of ek aleen kom.
Groete
Frans
Laas was dit baie rustig ek is seker dit sal nie n probleem wees nie miskien bring Dave vir Tequila ook saam dan is hulle maaitjies daar

Tequila is alreeds gepak.... Sy kannie wag nie

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 02 Mar 2017 11:10
by Tommie
Dag Maats.

Dawid. Ja jou koordinate is reg, Frans baja welkom. Bly ons gaan ontmoet, dit is Patrol wereld daai en die V8's werk lekker op die sand. Alex jy het beslis ook V8, en dink dat Tinus net nie mooi gedink het nie :biggrin: .

Maats alle diertjies is welkom daar, daar is geen reel teen diertjies nie. En dan is kinders ook welkom :biggrin: :biggrin:

Jammer ek reageer altyd eers so laat, maar is in die "sticks", en kan eers opvangs en sein kry wanneer ek in die "states" is.

Dankie vir al die verjaardag wense. Ek waardeer.

O ja voor ek vergeet, vir al julle koolstowe.... Onthou daar is net een "TRILL" vir die sand en dit is n "PETRILL". :thumbup:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 02 Mar 2017 12:38
by Michael
Tommie wrote:O ja voor ek vergeet, vir al julle koolstowe.... Onthou daar is net een "TRILL" vir die sand en dit is n "PETRILL". :thumbup:
Ha ha ja Tommy ek dink ons diesel manne gaan verseker meer sukkel...... maar probeer gaan ons probeer :lol:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 03 Mar 2017 07:06
by Wilkie
Ja Michael ..maar ek dink jy se dit met so n 'ek sal julle wys"smile op jou gesig..... :lol: :lol: maar onthou net perdekrag beteken nie veel as daar die TRACTION is nie... :thumbup:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 03 Mar 2017 07:18
by Alex Roux
Ek dink jy is reg Errol.
Stilletjies tune hy sy kar in die aande met 'n plan.
Michael het ook niks om te verloor nie, want niemand verwag dat hy gaan kan "trill" met diesel nie!