17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 21 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Alex, daai 4.8 auto trek hard, baie hard. Ek sukkel self met my chev v8 om net weg te ry van hulle. Ek slaan nog kierie ook.
So amper of mens moet hulle omkant vang
So amper of mens moet hulle omkant vang
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Wel dit gaan 'n interessante naweek wees.
Daar sal baie variasie wees in enjins.
Daar sal baie variasie wees in enjins.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Jy moet uitmaakWilkie wrote:EK HOOP MY 4.8 LOOP teen daai tyd al....
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
dis moeilik as n mens nie by die huis is nie
maar ek sal teen sondag aand of rustig gaan slaap of maandag moeg by die werk aankom
maar ek sal teen sondag aand of rustig gaan slaap of maandag moeg by die werk aankom
- David M
- Patrolman
- Posts: 794
- Joined: 12 Nov 2013 15:13
- Full Name: David Marais
- Nickname: David Marais
- Home Town: Midrand
- Current 4x4: 1998 4.5 GL Patrol
2006 4.2 Td Bakkie (SWAMBO's) - The "Firetruck" - Home Language: English
- Location: Midrand
- Has thanked: 20 times
- Been thanked: 96 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Tinus lotz wrote:Laas was dit baie rustig ek is seker dit sal nie n probleem wees nie miskien bring Dave vir Tequila ook saam dan is hulle maaitjies daartour de frans wrote:Tinus, dis reg tel my in. My vrou moet net haar velof bevestig.
Dalk kan ons as n groep ry uit die Kaap. Net n idee.
Ek sal wel my karavaan wil sleep, waar kan ek reels en regulasies kry van boegoeberg of river camp?
Ek het n 9maande oue pitbull, hy mag dalk my adress verander as ons weg is. (hy het Dec in die huis ingebreek...)
Dit gaan dalk bepaal of ek aleen kom.
Groete
Frans
Tequila is alreeds gepak.... Sy kannie wag nie
There are still places out there!!!! - Daniel Goz - The "Tapam" movie
-
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 27 Dec 2011 18:51
- Full Name: Tommie Watkins
- Nickname: Tommie
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 29 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Dag Maats.
Dawid. Ja jou koordinate is reg, Frans baja welkom. Bly ons gaan ontmoet, dit is Patrol wereld daai en die V8's werk lekker op die sand. Alex jy het beslis ook V8, en dink dat Tinus net nie mooi gedink het nie .
Maats alle diertjies is welkom daar, daar is geen reel teen diertjies nie. En dan is kinders ook welkom
Jammer ek reageer altyd eers so laat, maar is in die "sticks", en kan eers opvangs en sein kry wanneer ek in die "states" is.
Dankie vir al die verjaardag wense. Ek waardeer.
O ja voor ek vergeet, vir al julle koolstowe.... Onthou daar is net een "TRILL" vir die sand en dit is n "PETRILL".

- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Ha ha ja Tommy ek dink ons diesel manne gaan verseker meer sukkel...... maar probeer gaan ons probeerTommie wrote:O ja voor ek vergeet, vir al julle koolstowe.... Onthou daar is net een "TRILL" vir die sand en dit is n "PETRILL".
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Ja Michael ..maar ek dink jy se dit met so n 'ek sal julle wys"smile op jou gesig..... maar onthou net perdekrag beteken nie veel as daar die TRACTION is nie...
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Ek dink jy is reg Errol.
Stilletjies tune hy sy kar in die aande met 'n plan.
Michael het ook niks om te verloor nie, want niemand verwag dat hy gaan kan "trill" met diesel nie!
Stilletjies tune hy sy kar in die aande met 'n plan.
Michael het ook niks om te verloor nie, want niemand verwag dat hy gaan kan "trill" met diesel nie!
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 52 guests