17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Planning a get together (GTG), trip or competition?
Ossewa
Full Member
Full Member
Posts: 42
Joined: 11 Aug 2016 11:56
Full Name: Dawid Pieterse
Nickname: Dawie
Home Town: Vereeniging
Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 2 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Ossewa »

Hier volg amateurfotografie deur Ossewa-Ria, van dag een se duinery video's, ongelukkig kon ek nie almal afneem nie..

op YouTube
































Trans Boegoe Maart 2017
Ria Pieterse
User avatar
PathMaker
Senior Member
Senior Member
Posts: 156
Joined: 05 Aug 2011 15:40
Full Name: Graham Cumming
Nickname: PathMaker
Home Town: Centurion/Pretoria
Current 4x4: Nissan Patrol Y61 4.5GRX 1998 (Old Faithful/PathMaker)
Nissan Patrol Y61 4.8GRX Turbo 2003 (Storm)
Home Language: English
Location: Valhalla, Pretoria
Has thanked: 13 times
Been thanked: 46 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by PathMaker »

Some more ...
Attachments
Promise of rain.jpg
Promise of rain.jpg (411.65 KiB) Viewed 4153 times
Karoo Zigzag.jpg
Karoo Zigzag.jpg (852.36 KiB) Viewed 4153 times
DSC_0669low.jpg
DSC_0669low.jpg (542.17 KiB) Viewed 4153 times
DSC_0607low.jpg
DSC_0607low.jpg (718.7 KiB) Viewed 4153 times
Uphill.jpg
Uphill.jpg (1.38 MiB) Viewed 4153 times
Below the dam wall.jpg
Below the dam wall.jpg (355.54 KiB) Viewed 4153 times
Beautiful panoramic.jpg
Beautiful panoramic.jpg (2.11 MiB) Viewed 4153 times
Ossewa
Full Member
Full Member
Posts: 42
Joined: 11 Aug 2016 11:56
Full Name: Dawid Pieterse
Nickname: Dawie
Home Town: Vereeniging
Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 2 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Ossewa »

Volgende week sal ek die ander dae se foto's en video's plaas. Ek moes eers leer vandag hoe om dit te doen. Groete Ossewa se Ria.
User avatar
Pst JJ
Junior Member
Junior Member
Posts: 18
Joined: 25 Sep 2016 22:03
Full Name: Jurgens van der Merwe
Nickname: JJ
Home Town: Ermelo
Current 4x4: 2011 Nissan Patrol 4.8 Grx
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 3 times
Been thanked: 2 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Pst JJ »

Baie mooi foto's, Dankie Ria :thumbup:
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2184
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Jorrie »

Baie dankie vir die fotos. Lyk of julle 'n baie goeie trip gehad het.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Ossewa
Full Member
Full Member
Posts: 42
Joined: 11 Aug 2016 11:56
Full Name: Dawid Pieterse
Nickname: Dawie
Home Town: Vereeniging
Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 2 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Ossewa »

Dankie vir die komplimente.

Graham en Vanessa se foto's is pragtig, veral DSC_0669low.jpg (542.17 KiB, die aksiefoto met die sand wat so spat. // a good action photo by Graham or Vanessa Cummings.

Hier volg dag 2 se foto's. Resies jaag op die grondpad vir die pret, tot dit gestop is, deur die eienaar mnr Snorre deur wie se grond ons moet ry om by die kampplek te kom, sy ma het ons afgeneem, terwyl ek ook gekyk het hoe sy lyk. Daarna het van ons gaan kyk hoe dit onder die wal van die Boegoebergdam lyk, party het geswem en ander probeer visvang. //Day 2. some fun, until a man living nearby put a end to it, then some of us went for an outing to the other side of the dam wall for a swim in the Orange river and someone tried to catch a fish.
Attachments
DSC_3755.JPG
DSC_3755.JPG (1.22 MiB) Viewed 4124 times
Ossewa
Full Member
Full Member
Posts: 42
Joined: 11 Aug 2016 11:56
Full Name: Dawid Pieterse
Nickname: Dawie
Home Town: Vereeniging
Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 2 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Ossewa »

foto's van dag 2 / Day 2
Attachments
damwal en oorloop van boegoebergdam, onder die Oranje rivier
damwal en oorloop van boegoebergdam, onder die Oranje rivier
DSC_3789.JPG (1.68 MiB) Viewed 4122 times
die pad nogal klipperig en ook diepsand voor die wal..
die pad nogal klipperig en ook diepsand voor die wal..
DSC_3777.JPG (1.94 MiB) Viewed 4122 times
ons gaan kyk hoe die dam wal lyk
ons gaan kyk hoe die dam wal lyk
DSC_3765.JPG (1.59 MiB) Viewed 4122 times
maak die hek toe , daar was 2 hekke
maak die hek toe , daar was 2 hekke
DSC_3716.JPG (1.77 MiB) Viewed 4122 times
mnr snorre se ma wat ons dophou of ons die hek toemaak agter elkeen van die 20+ voertuie
mnr snorre se ma wat ons dophou of ons die hek toemaak agter elkeen van die 20+ voertuie
DSC_3757.JPG (844.5 KiB) Viewed 4122 times
kwaai mnr Snorre
kwaai mnr Snorre
DSC_3751.JPG (1.25 MiB) Viewed 4122 times
hier moet ons terug kamp plek toe
hier moet ons terug kamp plek toe
DSC_3754.JPG (1.56 MiB) Viewed 4122 times
nog twee vat mekaar aan
nog twee vat mekaar aan
DSC_3745.JPG (1.18 MiB) Viewed 4122 times
hier kom altwee terug, ek weet nie wie het gewen nie..
hier kom altwee terug, ek weet nie wie het gewen nie..
DSC_3739.JPG (1.27 MiB) Viewed 4122 times
op julle merke , wag vir die armswaai en trek weg..
op julle merke , wag vir die armswaai en trek weg..
DSC_3736.JPG (1.26 MiB) Viewed 4122 times
karre en mense kom en gaan
karre en mense kom en gaan
DSC_3732.JPG (1.33 MiB) Viewed 4122 times
karre en mense kom en gaan
karre en mense kom en gaan
DSC_3731.JPG (914.59 KiB) Viewed 4122 times
karre en mense kom en gaan
karre en mense kom en gaan
DSC_3730.JPG (1.7 MiB) Viewed 4122 times
karre en mense kom en gaan
karre en mense kom en gaan
DSC_3728.JPG (1.25 MiB) Viewed 4122 times
karre en mense kom en gaan
karre en mense kom en gaan
DSC_3726.JPG (1.43 MiB) Viewed 4122 times
Ds J
Senior Member
Senior Member
Posts: 134
Joined: 23 Oct 2016 12:19
Full Name: Jaap Steenkamp
Nickname: Ds J
Home Town: Stella
Current 4x4: 1985 Hilux 4x4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 1 time
Been thanked: 7 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Ds J »

Die minister van finansies sê ons mag volgende jaar saamgaan met haar Patrol, maar as ek "dice" los sy my net daar :wink: :wink:

Op 'n ernstige noot: hou ons asb in gedagte as die planne begin deurkom?
Ossewa
Full Member
Full Member
Posts: 42
Joined: 11 Aug 2016 11:56
Full Name: Dawid Pieterse
Nickname: Dawie
Home Town: Vereeniging
Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 2 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Ossewa »

Laaste dag: 3..nog 'n paar duine op en af..'n lang een op om vir oulaas net die sterkstes te kon baasraak.. twee moes oor hierdie bult gehelp word...ek plaas ook 'n paar videos van die dag, sal die skakels/links hier kom neerplaas.. die Duine ry was baie aangenaam, julle mense is vriendelik. Ossewa gaan die volgende "event" in Swaziland ook bywoon, Ossewa-se-ria, sal weer die kamera met amateurvernuf gebruik om sovêr as moontlik iets vir die Forum te kom wys.
Attachments
DSC_3935.JPG
DSC_3935.JPG (7.3 MiB) Viewed 4087 times
DSC_3934.JPG
DSC_3934.JPG (536.28 KiB) Viewed 4087 times
DSC_3933.JPG
DSC_3933.JPG (1.45 MiB) Viewed 4087 times
DSC_3931.JPG
DSC_3931.JPG (1.21 MiB) Viewed 4087 times
DSC_3930.JPG
DSC_3930.JPG (1.34 MiB) Viewed 4087 times
Evan Naude van Wegry
Evan Naude van Wegry
DSC_3927.JPG (2.68 MiB) Viewed 4087 times
DSC_3926.JPG
DSC_3926.JPG (6.99 MiB) Viewed 4087 times
DSC_3924.JPG
DSC_3924.JPG (7 MiB) Viewed 4087 times
DSC_3923.JPG
DSC_3923.JPG (1.54 MiB) Viewed 4087 times
DSC_3922.JPG
DSC_3922.JPG (1.65 MiB) Viewed 4087 times
DSC_3921.JPG
DSC_3921.JPG (914.37 KiB) Viewed 4087 times
DSC_3920.JPG
DSC_3920.JPG (973.6 KiB) Viewed 4087 times
DSC_3919.JPG
DSC_3919.JPG (719.97 KiB) Viewed 4087 times
weereens kon ek net 'n paar mense afneem..maklik op en versigtig af aan die anderkantt
weereens kon ek net 'n paar mense afneem..maklik op en versigtig af aan die anderkantt
DSC_3918.JPG (860.02 KiB) Viewed 4087 times
DSC_3917.JPG
DSC_3917.JPG (1.21 MiB) Viewed 4087 times
Ossewa
Full Member
Full Member
Posts: 42
Joined: 11 Aug 2016 11:56
Full Name: Dawid Pieterse
Nickname: Dawie
Home Town: Vereeniging
Current 4x4: 1999 Patrol 4.5 GRX
2003 Suzuki 2.5 Vitara
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 2 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Ossewa »

Ossewa-se-ria ...nog foto's laaste dag
Attachments
Briek briek, die laaste een was skerp af, vir 'n oomblik het jou maag in jou keel gesit :), nou terug kamp toe, klaar gespeel.
Briek briek, die laaste een was skerp af, vir 'n oomblik het jou maag in jou keel gesit :), nou terug kamp toe, klaar gespeel.
DSC_4094.JPG (1.27 MiB) Viewed 4078 times
net amper oor die duin..die ene het daar verbygery, hy het dit gemaak..
net amper oor die duin..die ene het daar verbygery, hy het dit gemaak..
DSC_4073.JPG (5.78 MiB) Viewed 4078 times
op die duin, die son braai jou en jy raak dors en die manne spin hul karretjies
op die duin, die son braai jou en jy raak dors en die manne spin hul karretjies
DSC_4070.JPG (6.54 MiB) Viewed 4078 times
DSC_4037.JPG
DSC_4037.JPG (1.11 MiB) Viewed 4078 times
laaste speelplek insig
laaste speelplek insig
DSC_4036.JPG (1.32 MiB) Viewed 4078 times
langduin, waar Ossewa en Evan uitgesleep moes word vir so 4-5 meter van bo-af
langduin, waar Ossewa en Evan uitgesleep moes word vir so 4-5 meter van bo-af
DSC_4004.JPG (1.1 MiB) Viewed 4078 times
op pad na langduin
op pad na langduin
DSC_3993.JPG (2.25 MiB) Viewed 4078 times
DSC_3989.JPG
DSC_3989.JPG (1.12 MiB) Viewed 4078 times
DSC_3947.JPG
DSC_3947.JPG (6.9 MiB) Viewed 4078 times
van hier af is 'n paar video's geneem
van hier af is 'n paar video's geneem
DSC_3945.JPG (814.61 KiB) Viewed 4078 times
einde van die prentjies, iemand kom parkeer toe reg voor my uitsig  :) Yster Kampkommandant, het almal mooi touwys gemaak hoe om die afduin weer te probeer opry..dit was nogal 'n moeilike kalant.. :)
einde van die prentjies, iemand kom parkeer toe reg voor my uitsig :) Yster Kampkommandant, het almal mooi touwys gemaak hoe om die afduin weer te probeer opry..dit was nogal 'n moeilike kalant.. :)
DSC_3939.JPG (1.23 MiB) Viewed 4078 times
DSC_3938.JPG
DSC_3938.JPG (1.31 MiB) Viewed 4078 times
DSC_3937.JPG
DSC_3937.JPG (472.63 KiB) Viewed 4078 times
DSC_3936.JPG
DSC_3936.JPG (1.31 MiB) Viewed 4078 times
Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: Google [Bot] and 19 guests