17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Chris ...pull in jy weet hoe werk dit daar is duine wat jy kan ry en dan is daar duine wat jou ga ry....
Maar die kuier ga great wees en ons ga groot fun hê....
Reel dude reel
Maar die kuier ga great wees en ons ga groot fun hê....
Reel dude reel
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Daar is niks fout met daai Ford bakkie ,,,,,,,wel miskien een ding.....!!!!!!
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Ag nee ou is jy bang jou Ford steek aan die brand?FordGuy wrote: gaan die ene moet mis my motor te klein vir duine ry
Sorry.....kon nie daai een laat slide nie.
Bring jou bakkie Chris, jy gaan dit baie geniet. Jy het genoeg krag
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 240 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Ek hoor Tommie sport nou nitro inspuitings in sy Patrol.Wilkie wrote:ja ma jy mag nie steroids gebruik nie.....dis n hoogs verbande additive.....Michael wrote:Errol, ek moet jou se ek kan nie wag om te sien wat die diesels maak nie Hoopelik kan ek n paar petrol Patrols ore aan sit......dis nooit lekker om te verloor nie
Dis nou nog baie meer onregverdig as wat dit al reeds was!
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- FordGuy
- Senior Member
- Posts: 238
- Joined: 23 May 2016 20:12
- Full Name: Chris Vercuiel
- Nickname: Chris
- Home Town: Roodepoort
- Current 4x4: Super Ranger
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 30 times
- Been thanked: 50 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Ha ha ek trek somer almal se been. Ek is bang die ford gee julle pak op die duine maar ek sal nie die ene kan maak nie.
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
is dit nou n uitdaging of sommer net k-k soek ..FordGuy wrote:Ha ha ek trek somer almal se been. Ek is bang die ford gee julle pak op die duine maar ek sal nie die ene kan maak nie.
- FordGuy
- Senior Member
- Posts: 238
- Joined: 23 May 2016 20:12
- Full Name: Chris Vercuiel
- Nickname: Chris
- Home Town: Roodepoort
- Current 4x4: Super Ranger
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 30 times
- Been thanked: 50 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Iemand moet altyd bietjie k@k soek. Ek kan julle nie uitdaag nie julle engin is 4 keer groter as myne.
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 240 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Daai 2.2 Ford bakkies cruise al te lekker op die langpad.
Hoe kry hy dit an reg, as hy so useless gaan wees soos jy se op die duine?
Hoe kry hy dit an reg, as hy so useless gaan wees soos jy se op die duine?
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- FordGuy
- Senior Member
- Posts: 238
- Joined: 23 May 2016 20:12
- Full Name: Chris Vercuiel
- Nickname: Chris
- Home Town: Roodepoort
- Current 4x4: Super Ranger
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 30 times
- Been thanked: 50 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
nee ek hoor maar net die 2.2 se asem is te kort vir duine nog geen ondervinding met hom gekry op duine nie,
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
JA maar ruil net ratte as hy hard blaasFordGuy wrote:nee ek hoor maar net die 2.2 se asem is te kort vir duine nog geen ondervinding met hom gekry op duine nie,
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 30 guests