17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Planning a get together (GTG), trip or competition?
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Michael »

Dirk, ek dink jy kan my naam onder die VERSEKER lysie sit :biggrin:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Grant
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1269
Joined: 29 Apr 2009 14:52
Full Name: Francis
Nickname: Grant
Home Town: Rosendal
Current 4x4: 2020 70 Series V8 LC
Hilux 2,4 4x4 SC Dakar
Home Language: English
Location: Eastern Free State
Has thanked: 3 times
Been thanked: 25 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Grant »

For those with the old diesels, please be careful. Did this trip and was a major struggle. My Patro ( drik's now) soldiered on but was not in a happy place. the 4.2 do not enjoy the revving that is required to get u the dunes. Managed to get eveyr ware but was not enjoyable as I put that engine through some thing I would not even do. After day two sand get boring, so would suggest a three day trip is best. We did the 5 day trip and last days was no fun. Also do not expect great diesel consumption - even the diesels drink it down.
V8 Power

You can't expect to be old and wise
if you were never young and crazy
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Michael »

Grant I want to say that not all diesels are equal :lol:
I have done a 3 day river trip which is just sand driving including drag racing and all sort of boy stuff and it was heaps of fun!!
Worst fuel consumption was 5km/l -5,5km/l so its still very reasonable.

I have also done quite a bit of sand/dune driving in Richards bay where the RBM mines are and I love it.

I want to put a small bet on the table and say I want to go further on the dunes than a 4.5........ :surprised: hopefully I dont eat my words, but thats what its all about......having fun.

My TD42 is build very differantly than what you had. Its got much more power and can handle more abuse. I drive it hard and it can handle it.
I drove a slow TD42 once, but it was not for me, so I feel your pain brother. Even driving in town was irritating me.

Cant wait for the dunes to come!!
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Tinus lotz »

Jip ek stem ek weet ....Dirk het nog steeds nagmerries nadat hy in my bakkie gery het.....lol :biggrin: :biggrin:
Ek glo ook daai was die meeste fun wat mens kan hê in daglig....kannie meer wag nie laaskeer was legit....weet net nie of ek my bakkie of my 4.8 moet vat nie :confused:
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Tommie »

Middag Maats.

Grant, ek dink nie ons praat van dieselfde trip nie. Hierdie een is in die Noord Kaap, en ek dink jy praat van die Namib trip. Ons het al,paar diesels saam gehad. En die motors is glad nie onder druk nie. 90% van die tyd is hulle onder 1800 rpm want dt is 2spoor sand paaitjies.

Michael. Jong ek weeti. Die 3.2 Fordtjies en die 4.5 manne is amper gelyk op die agterste duin, maar dink tog dat die 4.5 so 3 kar lengtes verder kom. Maar dan weer is die grootse probleem met sand ry...... Daai stukkie tussen die stuurwiel en die sitplek. :rolling:

Baja bly jy gaan saamkom Michael. :salute:
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Tommie »

Alex.

Jy hoef glad nie weer brandstof in te gooi na Griekwastad nie. Maats ek sal se budget vir 1700km op normale verbruik, onthou ons gaan rondry ook tussen die roetes. En dan kan jy vir so 300km se sandry en kwartmyl jaag ook budget. Sand kan jy vir so 3km/l budget.

Maats die is maar net aanwysings, en miskien biekie extreme. Maar eerder so as wat ons gaan sukkel. Maar dan weer is ons almal daar om te help, en niemand sal kort kom nie.
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Michael »

Tommie dankie vir jou inligting, ek sien baie uit na die trip en is baie nuskurig om te sien hoe my kar teen die 4.5 maak op die duine........ dink nie ek staan veel van n kans teen die 4.8's nie :rolleyes:

Soos jy se speel die drywer n groot rol, so ek hoop maar ek kan die pyp rook.
Die voordeel met n diesel is dat indien ek sukkel teen die petrol's kan ek altyd se: ja manne dis omdat ek die diesel ry wat ek sukkel :lol:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2627
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 240 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Alex Roux »

Michael wrote:Tommie dankie vir jou inligting, ek sien baie uit na die trip en is baie nuskurig om te sien hoe my kar teen die 4.5 maak op die duine........ dink nie ek staan veel van n kans teen die 4.8's nie :rolleyes:

Soos jy se speel die drywer n groot rol, so ek hoop maar ek kan die pyp rook.
Die voordeel met n diesel is dat indien ek sukkel teen die petrol's kan ek altyd se: ja manne dis omdat ek die diesel ry wat ek sukkel :lol:

Ja, jy kan nie verloor nie Michael.
Met my v8 kan ek weer nie wen nie. Almal verwag v8 moet kan pyp rook in die sand, so as ek sukkel....
Ek het ook nie meer verskonings nie. Daar gaan nie water wees waardeer ek moet ry nie...
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2627
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 240 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Alex Roux »

Tinus lotz wrote:Jip ek stem ek weet ....Dirk het nog steeds nagmerries nadat hy in my bakkie gery het.....lol :biggrin: :biggrin:
Ek glo ook daai was die meeste fun wat mens kan hê in daglig....kannie meer wag nie laaskeer was legit....weet net nie of ek my bakkie of my 4.8 moet vat nie :confused:

Maklik, vat beide. Kry iemand wat jy vertrou om die ander een te ry.
Ek weet die brandstof gaan seermaak, maar ek moet dit doen.
Dit is 'n sonde om duine toe te gaan en die v8 by die huis te los....
So hy moet saam.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Post by Wilkie »

mmmmm...Alex lees ek nou reg of vat jy sommer twee Patrols saam..???
Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: Google [Bot] and 16 guests