Page 2 of 9

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 18 Nov 2016 05:19
by Michael
Wilkie wrote:
Michael wrote:Mooi!!!! Ek hoop ons kry bietjie reen die aand voor die tyd sodat dit ten minste n challange is die keer
jy wil nou weer windgat wees met daai monster trok van jou op steroids en GROOT rubbers :naughty: :naughty:
Errol .....lyk my jy verstaan :lol:
Ek was April laas met die Jamboree in 4L gewees......ek begin al ontrekkings simptime kry.

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 18 Nov 2016 08:20
by Wilkie
dit sal lekker wees as Manie kan kom want julle het baie van die selfde maar die een is Vlamme en ander Rookbolle... :blonde: :blonde: :blonde:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 18 Nov 2016 09:18
by SJC
Wilkie wrote:dit sal lekker wees as Manie kan kom want julle het baie van die selfde maar die een is Vlamme en ander Rookbolle... :blonde: :blonde: :blonde:
manie se rims is net baie breed.... :surprised:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 18 Nov 2016 16:33
by georgeb
Hennops is op my voorstoep - sien julle DV daar...

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 18 Nov 2016 19:38
by Pieter B
Hoop jy gaan daai running boards afhaal.

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 19 Nov 2016 05:42
by Wilkie
dit gaan nog n nuwe venue vir my wees en ek sal moe.e bly wees as iemand vir my coordinante kan stuur ...by voorbaat :thumbup: :thumbup:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 19 Nov 2016 06:30
by Michael
Ek sal vandag die coordinate vir jou post Errol

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 19 Nov 2016 07:40
by Michael
S 25°47'28.918" E 27°58'48.464"

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 19 Nov 2016 09:44
by georgeb
Pieter B wrote:Hoop jy gaan daai running boards afhaal.
Nee wat, die manne moet my net weer mooi wys soos jy en Andre daar by Bosvark...

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 20 Nov 2016 08:12
by Wilkie
Michael wrote:S 25°47'28.918" E 27°58'48.464"
Michael is jy seker jou co ordinate is reg want hierdie is anderkant brits...97km van my huis af //?? :think: