Page 1 of 9

Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function

Posted: 10 Nov 2016 14:27
by offroadbiker
So vir ons laaste outing vir die jaar(Forum jaareind) gaan ons bietjie Hennops toe. Reken meeste gaan vanaf die volgende naweek bietjie weg vir die Desember vakansie.

Saterdag 10 Desember 2016

1. Dirk - GQ
2. Rudgar - D4D
3. Chris - Ranger
4. Chris (besoeker) - Hilux
5. Chris (besoeker) - Duster
6. Andre - GU Cancelled
7. Michael - GU
8. Boegman - GQ Cancelled
9. Alex (Boeg) - GU Cancelled
10. Tinus - GU
11. Peter C - GQ
12. Dirk Erasmus - GU Cancelled
13. Wilkie - GU
14. George - GU
15. Harry - Ranger
16. Oom Des - Landrammel (Spesiaal vir Tinus) (Besoeker)
17. Deon - GQ
18. Christo - Sani (1'st timer)
19. Anthony - GU
20. Jack Conan - Hilux (besoeker)
21. Pieter B - Hardbody
22. Martin - GU
23. Matt - GU
24. David M - GU

Reelings - So min of meer

S 25°47'28.918" E 27°58'48.464"

R220 per voertuig met 4 persone

08h00 - kom bymekaar by ingang (praat nonsense en blaas wiele af)
08h30 - begin met roete
12h00 - Braai saam Zonkies - Lapa is geboek vir ons.
Bring eie dop en chop
Bring sakie hout vir braai en lekker kuier!!!!!
13h30 - Voltooi roete en vat die pad

Re: Hennops 10 Dec 2017

Posted: 10 Nov 2016 17:46
by andredurand
Klink goed. :thumbup:

Re: Hennops 10 Dec 2017

Posted: 10 Nov 2016 17:47
by Michael
Ish, Hennops het ek nou al seker 5 keer gery.....maar ja ek gaan nie nee se nie. Wil graag my Patrol se nuwe skoene toets

Eks in :woo:

Re: Hennops 10 Dec 2017

Posted: 10 Nov 2016 18:48
by Kagiso II
Hi Dirk & All

The San people of New !Xanagas in Botswana want to route the original OKWA trail [Poachers Road] between the A2 and New !Xanagas along the riverbed of the ancient Okwa river.
They need us to come and assist them with mapping the trail on Track4Africa and that is scheduled for 8 to 10 December.
No charge, own food & fuel ..
The trail will be a source of income to the Bushmen of New !Xanagas in future so this is a Community upliftment action.

Abri Hoffman and I are already going, so the challenge is for you guys to come with. It is Kalahari. It is SAND. and yes, there is game: Tsessebe; Kudu; Leopard;' occasional lion and you get to meet the Naro Bushmen of the Kalahari.
OKWA River Trail ii.jpg
OKWA River Trail ii.jpg (261.34 KiB) Viewed 5544 times

Re: Hennops 10 Dec 2017

Posted: 15 Nov 2016 11:20
by Carel
Oom Mac, jammer dat ons Dirk se post hi-jack, maar ek dink ek wil saamgaan op hierdie een, moet net so bietjie die finansies bekyk.

Re: Hennops 10 Dec 2017

Posted: 15 Nov 2016 11:35
by Alex Roux
Ek is "Carlos" op die die oomblik :thumbdown: :banghead: :pacing: :steamingears:

Sal beter voel as ek eers weet wat is fout.

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 17 Nov 2016 15:22
by DirkErasmus
Dirk, my vrou sê ek kan saamgaan. So ek sal julle die 10de sien.

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 17 Nov 2016 15:58
by Wilkie
Dirrkkkkkk ek is in :thumbup: :thumbup:
Manie is op bystand :thumbdown: :thumbdown:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 17 Nov 2016 18:55
by Michael
Mooi!!!! Ek hoop ons kry bietjie reen die aand voor die tyd sodat dit ten minste n challange is die keer

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 17 Nov 2016 19:54
by Wilkie
Michael wrote:Mooi!!!! Ek hoop ons kry bietjie reen die aand voor die tyd sodat dit ten minste n challange is die keer
jy wil nou weer windgat wees met daai monster trok van jou op steroids en GROOT rubbers :naughty: :naughty: