Page 9 of 13

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 20 Apr 2017 14:07
by offroadbiker
Camp site
There will be a base camp with site toilets, no showers and security during the day.
Campsite is located next to Swazi candles

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 21 Apr 2017 09:30
by bogeyman
Ek gaan saam op die een.

Charles van Wegry is saam my in die kar en Alex Botha gaan dalk saam my ry of met sy eie kar as hy iemand kan kry om saam hom te ry en help brandstof betaal.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 21 Apr 2017 10:14
by Michael
Awesome Christo, gaan goed wees om jou te sien!

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 21 Apr 2017 11:50
by Wilkie
Ahhhh daar kom dit nou deur.... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 21 Apr 2017 12:58
by offroadbiker
bogeyman wrote:Ek gaan saam op die een.

Charles van Wegry is saam my in die kar en Alex Botha gaan dalk saam my ry of met sy eie kar as hy iemand kan kry om saam hom te ry en help brandstof betaal.
Ek probeer kyk of ek die een sal wees ma dit hang van die laaitie af :redface: Dalk kom die nuwe "meisie" se ouers oor en blykbaar moet ek daar wees :surprised:

Ek dag dit sou beter wees as hulle my NIE ontmoet nie :oldtimer:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 22 Apr 2017 07:33
by Michael
And finally I have the coordinates for the camp site. I will post them on the first page also.
-26.526497, 31.208404

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 23 Apr 2017 06:24
by Wilkie
Brilliant Michael..... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 23 Apr 2017 07:46
by JohnBoyZA
Guys, when you get back pls see my post under Trip/Route Queries.

Geniet julle trip :thumbup:

Dankie
John

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 23 Apr 2017 08:20
by Michael
Maak so John :thumbup:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 23 Apr 2017 20:50
by DEVOLSCHENK
Phillip en Marriette Weidemann is ook in en dan is daar nog die drie of miskien net twee Swazi's ook by :blonde: