Page 3 of 13

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 23 Dec 2016 11:07
by Wilkie
Dirk ons moet tog vir Maginty (manie )help met sy profile want die ou kom in op die forum nie.... :helpsign: :helpsign:
nou moet ek hom elke keer op lysies sit :pray:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 23 Dec 2016 22:56
by SJC
Wilkie wrote:Dirk ons moet tog vir Maginty (manie )help met sy profile want die ou kom in op die forum nie.... :helpsign: :helpsign:
nou moet ek hom elke keer op lysies sit :pray:
Het hy sy password verloor? :surprised: :helpsign: :lol:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 24 Dec 2016 07:01
by offroadbiker
Ek sien nie so n profile nie?

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 24 Dec 2016 08:42
by SJC

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 27 Dec 2016 07:32
by Michael
Wilkie wrote:Dirk ons moet tog vir Maginty (manie )help met sy profile want die ou kom in op die forum nie.... :helpsign: :helpsign:
nou moet ek hom elke keer op lysies sit :pray:
Errol, jy moet net seker maak hy log in met Manie Lombaard en nie met Maginty nie. Dalk is dit die probleem?

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 27 Dec 2016 15:22
by Wilkie
Nee daar is iets anders nie lekker nie....ek en hy het al saam gesit en nuwe gebruiks name en wag woorde gekry en probeer ...wil nie oop maak nie :redface: :redface:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 27 Dec 2016 17:30
by offroadbiker
Try inlog oor 45min. Hy is geban om een of ander rede....

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 10 Jan 2017 16:35
by PathMaker
Hi Everyone!
We are there like the stink of Graham's feet inside sealed steel toed workshop boots.

Ok, I just made myself feel a bit queasy/naer ... :redface:

Cheers
Vanessa

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 10 Jan 2017 16:53
by Wilkie
PathMaker wrote:Hi Everyone!
We are there like the stink of Graham's feet inside sealed steel toed workshop boots.

Ok, I just made myself feel a bit queasy/naer ... :redface:

Cheers
Vanessa
You must know him well.......that oak :surprised:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 17 Jan 2017 06:02
by Michael
Dirk is hoersie Swaziland datum vas?
Ek sien hy val oor die Rust de Winter Jamboree?