Page 17 of 27

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 23 May 2016 14:50
by Michael
Sjoe maar julle ouens is kwaai :lol:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 23 May 2016 14:58
by Tinus lotz
https://youtu.be/JEIuEICQd4U
Kyk eers bietjie hier... :lol:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 23 May 2016 17:53
by Peter Connan
Alex, I will add a little bit to the history of that obstacle:
I was the first guy to try it. I also had several runs at it. On my last attempt, I got far enough up that I was lying so firmly on my belly that I needed Andre's help to get back down.

Christaan saw me, and tried it next, then his dad followed. Michael did it successfully, considerably later. I agree with you though, the trick on this one was clearance and wheelbase. I just didn't have enough for a number of the obstacles.

As for Graham's lower control arm, I have seen this before. If the arm is un-damaged, it is almost impossible to break by driveline loads. But if it has been in contact with a rock, it can easily be bent, and then it tends to just fold the next time it is loaded heavily. Several Australian companies sell uprated versions for this reason.

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 23 May 2016 17:56
by Peter Connan
Tinus lotz wrote:https://youtu.be/JEIuEICQd4U
Kyk eers bietjie hier... :lol:
Dude, jy moet plan maak met die canopy se deur. Jy't Sondagoggend amper jou grondseil verloor!

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 23 May 2016 18:14
by Tinus lotz
Peter Connan wrote:
Tinus lotz wrote:https://youtu.be/JEIuEICQd4U
Kyk eers bietjie hier... :lol:
Dude, jy moet plan maak met die canopy se deur. Jy't Sondagoggend amper jou grondseil verloor!
Lol canopy hoort nie op die bakkie nie maar sal hom uitsort

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 23 May 2016 18:28
by SJC
Het ek nie vir jou 'n spaar handvatsel/slot meganisme saam met die canopy gegee nie? Dink amper so.

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 23 May 2016 20:12
by Tinus lotz
Nope .... :idea:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 23 May 2016 20:23
by DEVOLSCHENK
Hel man kerels, terwyl almal dan nou so "bragg" oor KOSIE SE KLIM! Ou Limmo het my kwaai verbaas toe ek feitlik die hele roete in 2x4 met diff lock kon doen. En daar was n paar growwes wat ou Limmo eintlik maklik gedoen het.

Dis net jammer my beterhelfte wou nie insien dat n man darem Koos se klim ook moet doen om die dag aftesluit nie. Ek reken ou Limmo sou die affere ook darem kon baasraak

Dag ek gooi ook maar net n "braggskoot" in

Dankie aan almal vir weereens n bevange lekker trippie

Sien julle op die River trip hopelik weer met Limmo :blonde:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 23 May 2016 20:25
by Peter Connan
Moegatle1ODP-1.jpg
Moegatle1ODP-1.jpg (438.03 KiB) Viewed 471 times
Moegatle1ODP-2.jpg
Moegatle1ODP-2.jpg (436.3 KiB) Viewed 471 times
Moegatle1ODP-3.jpg
Moegatle1ODP-3.jpg (454.93 KiB) Viewed 471 times
Moegatle1ODP-4.jpg
Moegatle1ODP-4.jpg (405.19 KiB) Viewed 471 times
Moegatle1ODP-5.jpg
Moegatle1ODP-5.jpg (479.96 KiB) Viewed 471 times
Moegatle1ODP-6.jpg
Moegatle1ODP-6.jpg (442.15 KiB) Viewed 471 times
Moegatle1ODP-7.jpg
Moegatle1ODP-7.jpg (451.44 KiB) Viewed 471 times
Moegatle1ODP-8.jpg
Moegatle1ODP-8.jpg (438.15 KiB) Viewed 471 times
Moegatle1ODP-9.jpg
Moegatle1ODP-9.jpg (447.03 KiB) Viewed 471 times
Moegatle1ODP-10.jpg
Moegatle1ODP-10.jpg (397.95 KiB) Viewed 471 times

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 24 May 2016 06:07
by Peter Connan
Moegatle1ODP-11.jpg
Moegatle1ODP-11.jpg (477.14 KiB) Viewed 442 times
Moegatle1ODP-12.jpg
Moegatle1ODP-12.jpg (475.81 KiB) Viewed 442 times
Moegatle1ODP-13.jpg
Moegatle1ODP-13.jpg (391.59 KiB) Viewed 442 times
Moegatle1ODP-14.jpg
Moegatle1ODP-14.jpg (476.83 KiB) Viewed 442 times
Moegatle1ODP-15.jpg
Moegatle1ODP-15.jpg (485.37 KiB) Viewed 442 times
Moegatle1ODP-16.jpg
Moegatle1ODP-16.jpg (451.2 KiB) Viewed 442 times
Moegatle1ODP-17.jpg
Moegatle1ODP-17.jpg (354.62 KiB) Viewed 442 times
Moegatle1ODP-18.jpg
Moegatle1ODP-18.jpg (457.15 KiB) Viewed 442 times
Moegatle1ODP-19.jpg
Moegatle1ODP-19.jpg (464.24 KiB) Viewed 442 times
Moegatle1ODP-20.jpg
Moegatle1ODP-20.jpg (472.58 KiB) Viewed 442 times